Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Nelson Mandela Baai

4.4 / 5  
volgens 726 resensies
Lees regte resensies van Nelson Mandela Baai van 726 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelson Mandela Baai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelson Mandela Baai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelson Mandela Baai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelson Mandela Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelson Mandela Baai Akkommodasie

412 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Nelson Mandela Baai

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net 2 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en stapafstand vanaf Grey Scho...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Nelson Mandela Baai

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n sto...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Despatch, Nelson Mandela Baai

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wa...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Nelson Mandela Baai

Sea Otters Lodge bied strandfront-verblyf met en suite-kamers wat na die see front en direkte toegang tot die strand. Die lodge is in Kini Bay, Gqeberha. 'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste op versoe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth), net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Casino, Entertainment and Restaurant Complex. H...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Little Rose skuil in die stil woonbuurt Charlo in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied verskeie verblyfopsies. Dit sluit 2 kothuise, 'n tweeslaapkamerhuis en 2 gastekamers in. Die Little Rose House beskik oor 2 sla...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaview, Nelson Mandela Baai

Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met warm water, veilige strande en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth). 'n Kragopwekker is vir bystand beskikbaar. Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beske...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Despatch, Nelson Mandela Baai

Buttons Xtenda is ’n gastekamer in die hoofhuis wat deel is van ’n luukse kompleks in die voorstad Heuwelkruin in Despatch, ’n dorpie tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir gaste wat ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R565
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Nelson Mandela Baai

Close and Comfy is 'n gastehuis wat deur die eienaars bestuur word in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Die blyplek is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nelson Mandela Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]