Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Amanzi (1)
Beachview (8)
Bluewater Bay (38)
Colchester (27)
Despatch (9)
Humerail (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (435)
B&Bs (55)
Wildsplase (7)
Hotelle (7)
Gastehuise (125)
Selfsorg-eenhede (241)

Resensies van Nelson Mandela Baai

4.4 / 5  
volgens 726 resensies
Lees regte resensies van Nelson Mandela Baai van 726 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelson Mandela Baai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelson Mandela Baai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelson Mandela Baai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelson Mandela Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelson Mandela Baai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaview, Nelson Mandela Baai

Ocean Breeze is 'n modern seefront-gastehuis in Port Elizabeth. Port Elizabeth is aan Algoabaai se pragtige kuslyn geleë en spog met warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat. Verblyf by Ocean Breeze...

33% af Aanbod!
VanafR1 296
R864
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Singa Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges is vernoem na die mistieke Indonesiese mitologie wat die verhaal vertel van 'n draak-leeu. Hierdie luukse boetiek-hotel is in Somerstrand in Port Elizabeth geleë en is een v...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaview, Nelson Mandela Baai

Welkom by Jessie's Place in die skilderagtige dorpie Seaview, net 20 km van Port Elizabeth in die Oos-Kaap af. Dié bekoorlike selfsorg-eenheid bied lieflike see-uitsigte en is die perfekte plek vir diegene wat op s...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Theescombe, Nelson Mandela Baai

Fur Elise is 'n ruim tweeslaapkamer selfsorg-eenheid wat smaakvol ingerig is en in Theescombe in Port Elizabeth geleë is. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2½ badkamers. Die sitkamerarea het 'n TV met DStv vir ga...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Nelson Mandela Baai

Sunridge Self-catering Accommodation is in die stil buurt, Sunridge Park, in Port Elizabeth geleë. Daar is slaapplek vir 3 gaste in hierdie losstaande eenheid wat skuil in die skadu van 'n geelhoutboom. Akkommodas...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Newtonpark, Nelson Mandela Baai

Garden Gate B&B is in Newton Park se sentrale sakekern geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en hartlike atmosfeer. Die gastehuis het 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met ko...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Downs, Nelson Mandela Baai

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Port Elizabeth. Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af. Akkommodasie beskik oor 5 eenhede...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Tussen-boomtoppe Bederf is in 'n rustige woonbuurt in Summerstrand geleë en kan 'n groep of gesin van 5 huisves. Dit is 400 m van die strand af, 1 km van die pier af, loopafstand na Boardwalk, Summerstrand Village ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Nelson Mandela Baai

The Light House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerhuis in Blue Horizon Bay. Blue Horizon Bay is 'n bewarea met strande, 36,8 km van Port Elizabeth af. Dié huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n konin...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walmer, Nelson Mandela Baai

Villa Vega is 'n ruim, moderne en stylvolle selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die welige groen voorstad Walmer, Port Elizabeth. Dit is slegs 2 km vanaf Port Elizabeth se lughawe en naby 2 hoofwinkelsentrums, ...

Vanaf
R585
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Mill Park, Nelson Mandela Baai

The Loft in Essexvale is in Essexvale in Port Elizabeth geleë. Dit is net 'n klein entjie van die lughawe af en die perfekte oornagstop vir gaste wat na Kaapstad reis. Dit is ook net 5 minute se ry vanaf Grey High ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Framesby, Nelson Mandela Baai

Cadenza is in die luukse Framesby-woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dié gastehuis is oorkant Framesby Hoërskool geleë en is net 850 m vanaf talle restaurante en winkels. Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Chelsea Bewarea, Nelson Mandela Baai

302 On Old Seaview Road Chelsea is in die Chelsea Bewarea. Dit is bo op 'n heuwel en het pragtige uitsigte oor die see en platteland en is omring deur inheemse plante en 'n ryk voëllewe. Verblyf is beskikbaar in ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark, Nelson Mandela Baai

Umoya Cottages is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die Newton Park-woonbuurt van Port Elizabeth. Dis lekker naby die stad se Cape Road-sakegebied, hospitale, winkels en die lughawe. Umoya Cottages het 4 eenhede: Fa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

37 On Hanna bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in 'n rustige tuin van 'n gesinshuis. Dié kothuis is in Rowallan Park in Port Elizabeth en is ideaal vir kort verblyf. Die kothuis het 'n slaap...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Caulfield Crescent Self-Catering Apartments is in Summerstrand geleë, 'n bekoorlike en sentrale voorstad van Port Elizabeth. Dit is lekker naby 'n rits strande, die Boardwalk Casino-kompleks, malls, gholfbane, 'n s...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Fifth Avenue Beach House is 'n lieflike gastehuis met pragtige tuine, 2 swembaddens, veilige parkeerplek op die perseel, 24 uur-sekuriteit en 'n ontvangsarea. Die gastehuis is in Somerstrand in Port Elizabeth, net 2...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Nelson Mandela Baai

Coega Lodge is in Blouwaterbaai in Port Elizabeth geleë. 'n Pendeldiens na en van die lughawe, asook na en vanaf enige ander bestemming is beskikbaar. Dié gastehuis bied verblyf in 7 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers,...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Hobie Beach Guest House bied luukse verblyf in die eksklusiewe kuswoonbuurt, Summerstrand in Port Elizabeth. Dié gastehuis bied uitstekende diens en opregte gasvryheid in 'n ontspanne atmosfeer. Hobie Beach Gues...

10% af Naweke!
VanafR400
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Nelson Mandela Baai

Paradise in the City bied 'n tropiese toevlugsoord in sentraal Walmer in Port Elizabeth. Gerieflike verblyf word in 2 kothuise gebied langsaan 'n swembad en palmbome. Die kothuise is veilig en het 'n privaat ingang....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100

Welkom by die Nelson Mandela Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za