Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Noodrand

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Noodrand van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Noodrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noodrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noodrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noodrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noodrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Noodrand

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Standerton, Mpumalanga

Q's Boutique Stay bied moderne kamers en geriewe in Meyerville, Standerton. Dit is puik gemeubeleer en toegerus met al die fasiliteite wat jy benodig. Die privaatheid en sekuriteit is uitstekend. Die verblyf is ele...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Standerton, Mpumalanga

Twee Mossies Herberg bied selfsorg-akkommodasie en is in die voorstad Meyerville in Standerton, 'n groot, kommersiële landboudorp aan die oewer van die Vaalrivier in Mpumalanga geleë. Ontvlug van die stad en word ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mpumalanga

Erdzak is 'n werkende plaas net 5 km buite Standerton op die Vredepad. Gaste kan die werklike plaasgevoel beleef met velde, skape en perde op die voorstoep. Gaste kan langs die dammetjie ontspan en die visse en natu...

Vanaf
R4 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Mpumalanga

Welgelegen Manor is trots daarop om 5-ster-verblyf in 'n luukse plattelandse huis in Balfour, Mpumalanga te bied. Dis net 'n uur se ry van Johannesburg af. Dit is in die hartjie van die Cosmos-platteland, suid-oos v...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mpumalanga

Riverside Farm is op die Golden Mile Estate 24 km buite Witbank. Dié smaakvol versierde vierslaapkamerhuis is op die oewer van die Olifantsrivier en Witbankdam geleë en dis die ideale plek vir visvang en waterspor...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Gauteng

A&G Ventures is op 'n kleinhoewe in Vischkuil, Springs en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dié verblyf word gebied in 'n enkelwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mpumalanga

Elephant Hide Away Cottages bied selfsorgkothuise aan die Witbankdam se oewer op die Golden Mile eko-landgoed. Gaste kan tussen 2 kothuise kies wat elk slaapplek vir 6 het. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R785
per nag, vir 2 mense
B&B in Mpumalanga

Waterlus is 'n bekoorlike B&B wat skuil aan die oewer van die Olifantsrivier in 'n veiligheidslandgoed buite Witbank. Dié huis is binne maklike bereik vanaf die Witbankdam en die Witbank Natuurreservaat en Witbank...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Stille Eeden Country Venue is op 'n plaas tussen Delmas, Bronkhorstspruit en Witbank, sowat 10 km vanaf Kusile-kragstasie en Kendal-kragstasie geleë. Dié verblyf is ideaal vir kontrakwerkers. Die verblyf beskik o...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Mpumalanga

Die Lapa is op die oewer van die Olifantsrivier geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 16 gaste op die Golden Mile Landgoed in Witbank. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n kui...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Waterview House is 'n pragtige selfsorghuis in 'n veilige, luukse wildlandgoed op die oewer van die Witbankdam in Emalahleni. Die huis het slaapplek vir 14 gaste en luisterryke uitsigte oor die dam en op die omligge...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mpumalanga

RSR Lodge and Cabins bied gasteverblyf op die Red Star Raceway-perseel, minder as 15 km van Delmas se middedorp af. Die lodge is ideaal vir 'n wegbreek oor die naweek of in die middel van die week, en is sowat 63 km...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mpumalanga

Sedgefield Lodge is op die veilige, privaat landgoed in Emalahleni aan die oewer van die Witbankdam. Die landgoed is die tuiste van wild, waaronder 'n verskeidenheid bokspesies, sebras en wildebeeste. Die eiendom is...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
B&B in Delmas, Mpumalanga

Delvegas Guest House is in 'n stil en rustige woonbuurt van die dorpie, Delmas, in Mpumalanga geleë. Dié juweel van 'n plek is ver verwyder van die alledaagse gejaag van die lewe. Ons bied verblyf in 6 ruim kamer...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Delmas, Mpumalanga

4 Seam Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Delmas in Mpumalanga wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Hierdie 3-ster gastehuis bied verblyf in 16 smaakvolle kamers, wat 15 en s...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Mpumalanga

Die Melkstal Breakaway is op 'n plaas 10 km vanaf Hendrina in die kosmoswêreld en bied 'n ontspannende wegbreek aan gaste omring deur velde. Die Melkstal Breakaway bied gaste 'n keuse van gemeubileerde kamers met ...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Reyno Ridge

Vision Achievers is in die stil Reyno Ridge in Witbank. Dié gastehuis is 7 km vanaf Highveld Mall, 6 km vanaf Bankenveld Gholfklub en 1 km vanaf die naaste kruidenierswinkel. Verblyf word in 'n drieslaapkamer-self...

Vanaf
R525
per nag, vir 2 mense
B&B in Witbank, Reyno Ridge

ADO Guesthouse is in eMalahleni geleë wat 'n stil area in Witbank is. Dit is 119 km vanaf O.R. Tambo Lughawe en 160 km van Lanseria-lughawe af as jy na die Krugerwildtuin toe ry. Die gastehuis bied 8 kamers wat el...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Witbank, Tasbet Park

Ledumo Lodge bied B&B-verblyf in Witbank. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe in die dorp. Ons bied verblyf in 14 slaapkamers, elkeen soortgelyk dog smaa...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witbank, Reyno Ridge

38 Sagitarius Avenue Studio is in Witbank geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Verblyf word in 'n ateljeewoonstel a...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 81 tot 70

Welkom by die Noodrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Sekunda blad indien jy na meer Sekunda akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za