Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Pomp

"Welkome uitspanplek na 'n lang dag se ry."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Pragtige kusdorp, maar die grondpad vanaf Garies af het dringende reparasies nodig."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Interesting architecture and a few hiking trails."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Kan enige tyd net by Okiep Country Lodge gaan eet. Best skaapvleis."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"First time in Kakamas. Wonderful surprise. Beautiful scenery, vineyards for kilometres. Marvellous landscapes."

Kleinsee, Noord-Kaap

Die Naguiltjie

"Net baie moeilik om met 'n kar daarheen te ry. Verkieslik 'n bakkie sal werk."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Amazingly clean and friendly town. Very family orientated town."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die Noord-Kaap bly 'n pragtige streek om te besoek en sy mense behoort die toerisme potensiaal beter te benut."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Calvinia is 'n pragtige en netjies dorp."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Verbe Farm - Letjie's House

"Terwyl ons nie Kamieskroon as dorp ervaar het nie, sal ons beslis die omgewing weer wil besoek."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Beslis een van ons land se mooi dorpe."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"'n Afgeleë dorpie wat meer toeriste behoort te besoek vir wat die natuur ( plantegroei) bied."

Colesberg, Noord-Kaap

Crane Cottage

"Die dorp was vuil. Die mooiste mooiste kerk."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Die kinders wat bedel pla baie."

Vioolsdrift, Noord-Kaap

Riversun Retreat

"Dis net 'n grenspos, ons het nie die rivier kom geniet nie."

Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse

"Stop gerus by The Old Mill Coffee Shop vir heerlike kos en verversings. Maak net seker jy doen dit voor 3pm, hulle sluit vroeg!"

Carnarvon, Noord-Kaap

Zeekoegat Country House

"It's a little out of the way from the busier routes, but was a delight to find given where we were going."

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Besoek Upington gereeld. Dis die poort na die Noord-Kaap, Namibië en Kgalagadi Park."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Nie rêrig meer winkeltjies om te besoek nie. Colesberg is eintlik net ’n oornag plekkie."

Noord-Kaap

Brandkop Guest Farm

"Dis 'n provinsie waar jy weer leer wyd menswees. Anderstermooi."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die Augrabies Nasionale park bied nie veel om te ervaar nie, net die valle en die plek word nie ordentlik in stand gehou nie."

Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House

"Hopetown in my opinion is strictly only for an overnight rest stop."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse

"Our stay in Calvinia exceeded all our expectations. We have fallen in love with Calvinia and are planning to undertake many more excursions there."

Kenhardt, Noord-Kaap

De Oude Herberg Kenhardt

"Baie droog, area benodig dringend groot reën. Boere en ander benodig dringend hulp en bystand om 'n pragtige streek weer uitstaande en lewensvatbaar te maak."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Has an informative Histoical Museum. Good butchery and open spaces, and a good restaurant."

Blad
Blad 102 - Wys 3031 tot 3060
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang