Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"What a pleasure to see a clean and cared for little village."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Tussen Gauteng en die Kaap ideaal om te oornag."

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Goeie plek om te oornag in die diep Karoo."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop

"Een van die beste plekke om te besoek in die blommetyd, naby die berge en maklik om vir 'n dag see toe te ry. Stop dan sommer by 'n paar wynplase in die Vredendal-area."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ongelooflik mooi met 'n mooi diere-lewe."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Britstown is 'n uitstekende halfwegstasie, veral omdat paaie hier aansluit vanaf Weskus/Namakwaland en ook die Suidwes-Kaap."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte Accommodation

"Wat my beïndruk het, is dat die inwoners die dorp so goed in stand hou."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Die Kokerboom Selfsorg Eenheid

"Lekker om die pragtige veldblomme in die mooi tuin te sien. Heerlike dorpie om in te stap."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"We enjoyed the succulent garden and labyrinth in the churchyard. The town's poverty and unemployment was very much in one's face."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop

"Tydens blomseisoen 'n absolute moet!"

Kuruman, Noord-Kaap

Safari Travelodge

"Good overnight stop on the way to Namibia."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Vosburg, Noord-Kaap

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"Mooi dorpie wat ongelukkig nie genoeg toeriste kry nie."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Heerlike beginpunt vir ons toer gewees!"

Keimoes, Noord-Kaap

Ikaia River Lodge

"The Orange River splits into 3 tributaries here and that makes the area interesting. The infrastructure alongside the river - bridges, walkways - is much upgraded since I was there last."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Access to Namaqua National Park Coastal section and fishing along this coastline."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"It's an ideal location to access the Namaqua National Park and Leliefontein."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Ek dink die dorpe het so agteruit gegaan op die pad na Potchefstroom - dis baie teleurstellend. Ek noem dit, met geen diens wat ek in dorpe gebruik het nie en net verby te ry."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Lekker plek om oor te slaap as jy op pad iewers heen is."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Het heerlike vetkoek gekoop by die kerksaal!"

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Besoek die Augrabieswaterval en ry oor die brug na Riemvasmaak se warmwaterbron, 'n klein juweeltjie om lekker af te koel tussen pragtige rotsformasies."

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Pragtige area, moenie haastig wees nie en bly nog 'n ekstra dag of twee in Kakamas."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Ons het slegs daar oorgeslaap op pad huis toe. Maar daar was pragtige blomme op pad na Calvinia."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Klein dorpie, weet nie regtig of hul iets vir toeriste aanbied behalwe oornagverblyf vir vakansiegangers wat wil oorslaap op hul reis nie."

Kenhardt, Noord-Kaap

Kenhardt Hotel

"Behalwe vir bedelaars wat voertuig omring het, geen kommentaar."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Twee supermarkte puik. Bedelaars op straat baie steurend."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"Baie goeie toeristedorpie, met baie om te sien en doen."

Britstown, Noord-Kaap

Rosedale Guest Cottage

"Probeer dit vermy om te oornag in die dorp Britstown."

Blad
Blad 105 - Wys 3121 tot 3150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang