Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.03 uit 5 gekry volgens 4340 resensies.
Marion H. - 11th March 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
I always like stopping over in Colesberg or Hanover. Bordeaux Restaurant's food is still as good as I remember.
Rochelle L. - 11th March 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie gastehuise en B&B's beskikbaar.
Elba S. - 10th March 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Heerlik om in my man se tuisdorp te kon kuier!
Petro D. - 10th March 2020
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Kimberley is 'n pragtige dorpie. Maar die aanwysings na die museums is nie voldoende nie.
Ina D. - 9th March 2020
staying in Britstown, Noord-Kaap
As jy stilte en rustigheid waardeer. Sal nie meer as 1 nag vertoef.
Annemari K. - 9th March 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Stil en rustig met lekker eetplekke.
Roux V. - 8th March 2020
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
Baie mooi en netjies. Die mense in die area gee om!
Marion H. - 8th March 2020
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Die Werf restaurant was very welcoming. Good food and service.
Wilna M. - 8th March 2020
staying in Richmond, Noord-Kaap
Wonderlike boekdorpie. Ons het eintlik net deurgereis, maar kon die laatmiddag deur die dorpie stap. Sal vir seker weer daar wil stop vir langer.
Fanie V. - 7th March 2020
staying in Noord-Kaap
Noord-Kaap as toeristebestemming is onderwaardeer, sal beslis terugkom nader aan Lentetyd.
Vic D. - 6th March 2020
staying in Kuruman, Noord-Kaap
Kuruman is oor die algemeen 'n vuil dorp met Rommel wat oral in die strate rondlê.
Elsabe D. - 6th March 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Lientjie S. - 5th March 2020
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Pragtige dorpie. Baie interessante toer gehad by die Apollo-teater. Ek hoop hierdie dorpie kan weer heeltemal herskep word om weer die hele dorpie nuwe lewe te gee. Só 'n stukkie oase.
Johan B. - 4th March 2020
staying in Loxton, Noord-Kaap
The place to be if you want peace or just a place to stay over on your trip somewhere else.
Ben A. - 3rd March 2020
staying in Richmond, Noord-Kaap
Richmond is baie interessant, spesifiek die dorpsmuseum. Die MAPSA-uitstalling ─ moet dit nie misloop nie.
Heinrich C. - 3rd March 2020
staying in Keidebees, Noord-Kaap
Baie dankie vir julle gasvryheid.
Hermien S. - 3rd March 2020
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Sal graag weer kom besoek, hopeloos te kort.
Willem S. - 2nd March 2020
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Die museum is 'n moet en neem 'n vrag beskuit en koekies saam huis toe.
Anthony S. - 2nd March 2020
staying in Springbok, Noord-Kaap
Vriendelike mense.
Annelie E. - 2nd March 2020
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Water is min die tyd van die jaar, baie mooi omgewing, net baie warm.
Johann G. - 2nd March 2020
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
Mens moet eenvoudig 'n paar dae of weke oorbly in die Groen Kalahari na 'n besoek aan Namibië en die droë streke van die Noord-Kaap, Knersvlakte, Kgalagadi en die eensame Weskus.
Carina F. - 1st March 2020
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Nie eintlik tyd gehad om rond te kyk nie, maar sal baie graag wil teruggaan en meer tyd spandeer.
Tobie V. - 1st March 2020
staying in Oosterville, Noord-Kaap
Upington as toeristebestemming stel teleur!
Koos W. - 1st March 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Dit is 'n oulike plattelandse dorpie wat die meeste mense net verby ry. Ek beveel aan mense moet moeite doen en in die dorp in ry. Daar is baie oulike eetplekke ens.
Jan E. - 1st March 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Altyd skoon en netjies.
Monette H. - 28th February 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Netjiese dorp.
Rita J. - 28th February 2020
staying in Springbok, Noord-Kaap
As jy dalk met minder tevrede is sal dit werk. Daar was maar laat aande mense wat geraas het dan kon jy nie slaap nie.
Henda V. - 27th February 2020
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Kimberley se mense is baie vriendelik en agbaar teenoor ander. Almal praat Afrikaans.
Willie W. - 26th February 2020
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Dit is wel 'n ou dorp, maar sal dit aanbeveel vir enige person wat nog nie daar was nie. Baie rustig.
Martie S. - 25th February 2020
staying in Loeriesfontein, Noord-Kaap
Pragtige plek.
Louisa J. - 24th February 2020
staying in Vosburg, Noord-Kaap
Ideale oornag stop. Skoon dorp.
Bobby W. - 24th February 2020
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Was in Keimoes saam met my liefie wat daar gebore is. Dit was amazing.
Bobby W. - 24th February 2020
staying in Blydeville, Noord-Kaap
Baie stil en veilig.
Carina L. - 24th February 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Regte Karoodorpie uit verlede.
Jorita F. - 24th February 2020
staying in Upington, Noord-Kaap
Upington is 'n baie lekker dorpie.
Yvonne S. - 24th February 2020
staying in Upington, Noord-Kaap
Pragtig.
Jean H. - 24th February 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Pragtige historiese dorpie, bietjie verwaarloos en die werknemers by die museum was onbehulpsaam en het baie geraas!
Ronelle T. - 23rd February 2020
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Halfpad op pad Kaap toe.
Hennie V. - 22nd February 2020
staying in Noord-Kaap
Sielsplek!
Riana S. - 22nd February 2020
staying in Hartswater, Noord-Kaap
Oulike klein dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za