Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.05 uit 5 gekry volgens 3801 resensies.
Reinette N. - 15th August 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Is 'n ideale oorslaapdorpie.
Lynnette V. - 14th August 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
This is a lovely old town steeped in history. We thoroughly enjoyed the Akkerendam Nature Reserve and found the townspeople very helpful.
Rondine I. - 14th August 2019
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Kamieskroon is maklik bereikbaar vanaf die N7 en die mense is baie vriendelik. Daar is 'n Caltex-vulstasie en drie winkels.
Noble T. - 13th August 2019
staying in Campbell , Noord-Kaap
Great place.
Hennie V. - 13th August 2019
staying in Noord-Kaap
Ongerepte natuur ten spyte van 'n ongenaakbare omgewing.
Francois & Renee V. - 12th August 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Die Namaqua Nasionale Park was 'n teleurstelling. Padaanwysings bestaan glad nie!
Wesley M. - 12th August 2019
staying in Hanover, Noord-Kaap
Roads not up to standard.
Anel G. - 12th August 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Pragtige plek, hulle kan verbeter op hulle paaie en naambordjies - vir seker!
Chris B. - 12th August 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is 'n oulike dorp met die lieflikste restaurante. Die Plattelander het vir ons uitgestaan en ons het baie lekker daar geëet. Die kos was bogemiddeld lekker!
Johan V. - 12th August 2019
staying in Hartswater, Noord-Kaap
Die familie wat uit die stad gekom het, het die plattelandse atmosfeer geniet.
Bernise S. - 12th August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
An old town, with not too much to do except look at the stars and it's all closed on a Sunday so make your trip the Friday/Saturday.
Tina S. - 11th August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Dis 'n klein stukkie koue paradys met warm mense. Pragtige, vriendelike plek.
Marius F. - 10th August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Naby Tankwa Park en Midddelpos asook bes bewaarde geheim: die mooiste bergpas in die wêreld, nl. Ganagapas. Sterrekyk Plantarium en Sterrewag asook Louwhuis 'n moet sien!
Jan H. - 10th August 2019
staying in Noord-Kaap
Ons was aangenaam verras met die netheid van dorpe, piekniekplekke en die gasvryheid van mense.
Louise H. - 10th August 2019
staying in Herlear, Noord-Kaap
Very quiet area and the McGregor Museum is within walking distance.
Loredana C. - 9th August 2019
staying in Van Zylsrus, Noord-Kaap
A wonderful place on the way to the Kalahari.
Eli B. - 9th August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Netjiese dorpie met baie te doen. Nogal 'n stywe entjie vanaf die N1.
Marius F. - 7th August 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Natuur in reservaat baie mooi.
Meghan D. - 7th August 2019
staying in Blydeville, Noord-Kaap
Miskien 'n televisie vir die kinders wat wil cartoons kyk, verder baie nice.
Loise D. - 6th August 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ons het die area bietjie beter op ons bergfietse leer ken en die hele dorp se mense was baie vriendelik en behulpsaam.
Jac D. - 6th August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland hoort op enige reisiger se bucketlist!
Jan K. - 6th August 2019
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Pragtige landelike omgewing, veral gedurende die druiwe seisoen.
Lizelle K. - 6th August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Pragtige dorpie - "a must see"! Baie om te doen!
Dalene C. - 5th August 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Gerieflike oorstaan tussen Upington en Kaapstad.
Sarel V. - 5th August 2019
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Mooi stad, slegte paaie.
Anita D. - 4th August 2019
staying in Loxton, Noord-Kaap
Sal lekker wees as daar iewers 'n inligtingbord is waar jy die lys van eetplekkie kan sien.
Kobus V. - 3rd August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Tipiese Karoodorpie met baie beperkte aankoopgeleenthede. Strate was baie netjies en skoon en inwoners vriendelik. Winkels moet daaraan dink om sakkie plankies of fynhout saam met sakke hout te verkoop om vuur vinnig aan die gang te kry tydens sneeu/reënweer. Ons het tydens sneeu-neerval daar aangekom en die was onbekend, inwoners met privaat voertuie het so 10 km buite dorp motors ingewag en dan deur die draaie en afdraend tot in dorp geëskort, wonderlik om te sien daar word omgegee. Julle doen 'n wonderlike werk.
Jan En Dalien V. - 3rd August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Hierdie dorp moet op elke Suid-Afrikaner se emmerlys kom. Dit is 'n belewenis.
Colin C. - 3rd August 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
I had a brief look at the art gallery in town which was interesting. The restaurant at the petrol garage was disappointing in terms of the quality of food.
Jan H. - 3rd August 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Was baie verbaas hoe netjies en groot die dorp is. Sal definitief weer 'n besoek bring.
Karen G. - 3rd August 2019
staying in De Aar, Noord-Kaap
De Aar is 'n pragtige Karoodorpie met vriendelike mense en groot oop vlaktes. Die dorpie is skoon met baie restaurante en blyplekkies. Sal beslis terugkom.
Nico T. - 3rd August 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie mooi plek.
Stefanus S. - 1st August 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Asseblief merk die strate met plastiek borde, as hulle die staal steel is dit moeilik om die gastehuis en restaurant te kry en nie almal het internet of data op selfone nie.
Retha V. - 1st August 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Lekker ete by Plattelander.
Jan En Dalien V. - 30th July 2019
staying in Warrenton, Noord-Kaap
As die nuwe inkopiesentrum eers opgerig en in bedryf is, sal dit dorp dalk ook 'n netjieser baadjie kan aantrek.
Christa V. - 30th July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Dit is 'n klein plattelandse dorpie met net die nodigste winkels. Die sterrewag is indrukwekkend. Die mense is baie vriendelik.
Christopher D. - 29th July 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Oulike dorpie.
Cyrilise V. - 29th July 2019
staying in Die Rand, Noord-Kaap
`n Rustig en veilig.
Tg B. - 29th July 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Tauren Steak House bied uitstekende kos teen baie billike pryse. Ook goeie wynlys teen billike pryse.
Tg B. - 29th July 2019
staying in Williston, Noord-Kaap
Manna Restaurant bied goeie kos teen billike pryse.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za