Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Hulle moet die paaie regmaak."

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Ons slaap gereeld oor in Springbok. Lekker ruskans op lang toere. Neem net kennis dat die dorpie vroeg toemaak vir die aand. Na 17:00 is dit net KFC of Nandos waar jy gaan kos kry."

Hanover, Northern Cape

Tuin Huis

"Quaint Karoo town."

Kakamas, Northern Cape

Belvedere Gastehuis

"'n Tipiese plattelandse dorpie, die mense in die algemeen baie vriendelik."

Victoria West, Northern Cape

Die Pophuis Hoekie

"Baie mooi dorpie. Rede vir 3 sterre is al die straatkinders by die Spar wat jou oorval as jy uitklim. Nee word nie verstaan nie en dis baie onplesierig."

Colesberg, Northern Cape

Featherhouse

"Dorp is baie verwaarloos, sal slegs oorslaap en bly in die meer suidelike gedeelte."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Die see en kuslyn is pragtig, maar die dorp self bied nie veel aan vir besoekers nie."

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"Kathu is 'n juweel."

Upington, Northern Cape

Aan't Kanaal B&B

"Ons gebruik dit vir oorslaap en vars produkte aankoop. Tref my nie as 'n besondere plek nie, maar ons ken dit ook nie goed nie."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Augrabies is a small town, not much to do besides activities in the National Park. Activities in the National Park are well-marked hiking trails along the river gorge that are really fun and easy to do, with beautiful waterfalls along the trails and also game drives to do and the National Park is well taken care of."

Springbok, Northern Cape

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Genotvolle plek. Iets vir almal!"

Upington, Northern Cape

Waterfront Guesthouse & Venue

"Upington akkommodasie oor die algemeen is redelik duur teenoor meeste ander dele van die land."

Richmond, Northern Cape

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Goeie oorstaandorp. Galery en boekhuise is goed om te besoek."

Springbok, Northern Cape

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Ons ken net Springbok as oornagplek op pad iewersheen en gewildheid in blommeseisoen."

Springbok, Northern Cape

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Dis 'n baie vriendelike plek en sal definitief weer 'n draai kom maak."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Alles wat jy soek is naby."

Carnarvon, Northern Cape

Sandrivier Gasteplaas

"Carnavon het ons verras met sy netheid, maar die gebrek aan toeriste-vriendelike plekke, soos 'n restaurant of koffiewinkel tel teen dit. Die werklikheid van SA se werkloosheid word ook duidelik uitgebeeld op straat waar talle mense dwaal en niks het om te doen nie. Ek sal dit weer besoek om meer van die natuur te ervaar."

Calvinia, Northern Cape

African Dawn B&B

"Good stop off town on way to Kgalaghadi or Namibia. Interesting museum."

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Mooi dorp, ons het nie tyd gehad om dit te ontdek nie."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Dit lyk na 'n aangename dorp."

Springbok, Northern Cape

Kliprand Guesthouse

"Kort 'n Mr D om kos te bestel in die aand."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Ons het slegs deur gery, 4 uur die oggend."

Hanover, Northern Cape

AshTree GuestHouse

"My brother and I had supper at the local pub, service was warm and friendly we were made to feel like one of the locals, and the meal was delicious."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Goeie afstand vanaf beide Kaapstad en Gauteng."

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Lekker geëet by Plattelander Restaurant."

Britstown, Northern Cape

Rosedale Guest Cottage

"Mooi skoon, plattelandse dorp."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Dis 'n goeie oornagstop as jy van die Kaap af ry na die Noorde of terug. Neem genoeg warm klere as jy in die winter daar gaan oorbly, die Karookoue is erg."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"We did not spend long enough in Calvinia to see anything of its attractions apart from Ciela's delicious pizza. It was just a stopover for us."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Baie klein, stil dorp. Eetplek waar ons 1ste aangeklop het was baie onsmaaklik. "I only speak English"? Op 'n plattelandse dorp in die middel van niks. Glad nie hulpvaardig nie. Spar sluit 18h00, ons het by 'n skrefie ingeglip terwyl hulle besig was om die deur te sluit, net om iets te ete te kry. Alles klaar weggepak en koud a.g.v. loadshedding- ons verstaan dit. Vir oornag seker nie onaanaardig nie, maar hulle sal plan moet maak met gasvryheid."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers