Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Baie klein, stil dorp. Eetplek waar ons 1ste aangeklop het was baie onsmaaklik. "I only speak English"? Op 'n plattelandse dorp in die middel van niks. Glad nie hulpvaardig nie. Spar sluit 18h00, ons het by 'n skrefie ingeglip terwyl hulle besig was om die deur te sluit, net om iets te ete te kry. Alles klaar weggepak en koud a.g.v. loadshedding- ons verstaan dit. Vir oornag seker nie onaanaardig nie, maar hulle sal plan moet maak met gasvryheid."

Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House

"Die dorp val uitmekaar, geen essensiële dienste nie."

Askham, Noord-Kaap

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse

"A one-horse town where you can walk it flat in 30 minutes."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"Blommetyd is natuurlik die beste tyd om die area te besoek."

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Bestemming met baie te doen, goeie restaurante, en mooi natuurskoon."

Colesberg, Noord-Kaap

Berry Hill Guesthouse

"Oulike oornag- en vakansiedorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Karoo-Koppie Guesthouse

"Sal graag een dag langer op Colesberg wil kuier om die omgewing te verken."

Hanover, Noord-Kaap

AshTree GuestHouse

"It is a good stop-over option between JHB - CPT as it is not as busy as the other options within the area."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Interesting little town. Would be nice if it got developed a bit over time."

Colesberg, Noord-Kaap

Little Farms

"Colesberg is 'n pragtige dorpie en is ideaal geleë om te oornag tussen Kaapstad en Johannesburg."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Lekker stop as mens van Joburg na Kaapstad reis."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Rather a sad town, but the restaurant recommended by the host, The Plattelander, was excellent."

Upington, Noord-Kaap

Versamelnes Guest Accommodation

"Upington has all the amenities."

Upington, Noord-Kaap

Tramonto Lodge

"Ons was baie verbaas hoe skoon die dorp was teenoor ander plekke waar ons was."

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"Hanover is afgeleë, daar is nie veel te doen nie, maar daar is 'n paar eetplekke vir gaste."

Colesberg, Noord-Kaap

Figtree Guesthouse

"Baie gerieflik vir halfpad Kaap toe. Enigste negatief was dat daar geen restaurante oop was op 'n Sondagaand nie. Moes kos by die Ultra City gaan soek."

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"Ons het slegs oorgeslaap maar het volgende oggend die ou Blokhuis gaan besoek in die Koppie Natuurreservaat. Dit is nog in redelik goeie toestand. Die uitsig oor die dorp en gholfbaan is ook pragtig. Dit is so 'n pragtige klein natuurreservaat, maar ongelukkig word dit besoedel deur baie rommel, veral stukkende glasbottels. Kan dalk 'n mooi gemeenskapsprojek raak om dit skoon te hou? Daar is sulke mooi kokerbome en aalwyne ens."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is uitstekend geleë as oorslaapbestemming indien tussen die suidelike en noordelike provinsies gereis word."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Colesberg is beslis een van die beste oornagbestemmings in die Karoo. 'n Pragtige dorp met interessante, outydse argitektuur. Alles is netjies en skoon en daar is verskeie geriewe vir toeriste soos restaurante, vulstasies ens."

Springbok, Noord-Kaap

Old Mill Lodge

"I loved the landscape."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Hulle moet iets doen om die bedelaars te help. Dorp is baie duur ook."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"A town to stop on your travels. Did not have time to explore further, as we were up and away early on the next leg of our journey."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Die Plaaskombuis restaurant stel nooit teleur nie!"

Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B

"Bit out of the way. Excellent dining at Die Blou Naartjie."

Kuruman, Noord-Kaap

Cunningham Cottage

"Die dorp is vuil, en mens voel onveilig in die strate, selfs in jou motor. Sorg dat al jou vensters en deure gesluit is van jou motor as jy deur die dorp ry. Die Spur se kos en diens was baie goed, ek sal dit aanbeveel. Die parkering is van die straat af met 'n wag."

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"The people of Britstown have successfully worked together to place their town on the map. If you are overnighting there, I suggest you arrive a little earlier and explore the quaint town."

Upington, Noord-Kaap

Riva Resort

"Die enigste groot aktiwiteit wat nog die toerismebedryf aan die gang probeer hou, is Sakkie se Arkie. Hy doen baie moeite asook met die oorsese toeriste wat met die trein daar aankom. Dan is daar net die "Donkie Museum" asook die wynproe by Oranje Rivier kelders. Bezelel Brandewyn Kelder op pad Keimoes toe was besonders. Dit is 'n groot jammerte dat Die Eiland so uiters verval het."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang