Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ballito (157)
Eshowe (14)
Melmoth (3)
Mtunzini (23)
Nkwazi (11)
Richardsbaai (61)
Salt Rock (38)
Umdloti (135)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (955)
B&Bs (46)
Wildsplase (45)
Hotelle (9)
Gastehuise (72)
Selfsorg-eenhede (783)

Resensies van Noordkus

4.5 / 5  
volgens 1754 resensies
Lees regte resensies van Noordkus van 1754 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti, Noordkus

Sugar Beach 5A is 'n ruim woonstel langs die Umdloti-strand wat spog met die mooiste uitsig op die see en getypoel. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir gesinne en groepe vriende. Daar is 3 smaa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Noordkus

Ballito Bay Holiday Apartments is in Ballito geleë en bied pragtige strande en warm water. Hier baljaar dolfyne in die branders en jy kan saam met hulle swem, branderplankry of skubaduik. Die promenade is ideaal vi...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Noordkus

Serene Beach Breakaway is ’n ruim selfsorgwoonstel in die veilige The Beacon-kompleks, direk oorkant die gewilde Thompsonsbaai se asemrowende swemstrand, getypoel en die 'gat in die muur'. Gaste kan 'n gedeeltelik...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Noordkus

9 Aruba is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n pragtige see-uitsig en slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed waarvan...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, Noordkus

St Lucia Ocean View Lodge is in 'n stil area van St Lucia geleë en die area is bekend vir sy pragtige voetslaanroetes, bootvaarte en safaris. Dis die ideale plek vir diegene wat wil wegbreek van die besige stadslew...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Noordkus

La Ballito Self Catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Ballito. Dié deel van KwaZulu-Natal is bekend vir sy pragtige strande en warm water. Die promenade is perfek vir 'n draffie in die oggend en daar is vers...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordkus

The Eighteenth is op die veilige Prince's Grant Gholflandgoed aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus geleë en bied die ideale kuswegbreek vir gesinne, vriende, gholfgroepe of paartjies. Gerieflike selfsorgverblyf word in w...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umdloti, Noordkus

405 Umdloti Resort is 'n selfsorgwoonstel in Umdloti. Die kompleks het 'n swembad en braaigeriewe. Dié knus woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed in die gekombineerde leef- en slaaparea, 'n...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 050
R945
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Noordkus

Pelicans Pad @ St Lucia is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede kan verken. Dié chalet het lugversorging, het slaapp...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richardsbaai, Noordkus

Hierdie 3-ster oord in die stil woonbuurt van die Arboretum-uitbreiding in Richardsbaai en is omtrent 3,5 km van die SSG en die Boardwalk inkopiesentrum geleë waar jy talle winkels en restaurante sal vind. Dit is o...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt Rock, Noordkus

Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 150 van die hoofstrand af. Luister na die see net 150 m van die veranda af. Verblyf word in 2 individuele eenhede gebied. Elke eenheid het ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Mtunzini, Noordkus

Mtunzini B&B is in die klein kusdorpie Mtunzini, aan Zoeloeland se kus, ongeveer 135 km van Durban af. Dié gastehuis is ideaal vir diegene wat die omliggende area wil verken. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. El...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Noordkus

1 Ezulweni is 'n selfsorgwoonstel in 'n eksklusiewe ontwikkeling met 12 eenhede op die veilige Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Die woonstel is op 'n heuwel geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die woons...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

6 Driftwood is 'n selfsorghuis op Zimbali Coastal-landgoed, naby die landgoed se gemeenskaplike geriewe geleë. Dié dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4 slaap...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Noordkus

Casa C angel is in pragtige St Lucia in KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en die strand. Verblyf is bes...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Noordkus

Phumulani Lodge and Campsites is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is tussen die natuurreservaat en die asemrowende duik- en visvangwaters van Sodwana en die lodge is omtrent 4 km van Sodwanabaai af en ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, Noordkus

Flamboyant 17 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Flamboyant-vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë is. Die eenheid is in die middel van dié rustige dorpie en is stapafstand vanaf oorgenoeg restaurante, winkels ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hluhluwe, Noordkus

Ama Zulu is geleë in die hartjie van Hluhluwe en word omring deur lieflike natuurskoon en bosveld. Ons gastehuis is 15 minute se ry vanaf die Hluhluwe Umfolozi-wildpark. Ons is 8 km vanaf die welbekende Valsbaai-pa...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Noordkus

St Lucia Escape bied selfsorgvakansiehuise en -woonstelle aan die Olifantkus in St. Lucia. Verblyf word in 7 eenhede met slaapplek vir 24 gaste aangebied. Al die kamers het koninggrootte-beddens, en suite-badkamers...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti, Noordkus

Izikulu is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Umdloti. Dit is stapafstand vanaf puik restaurante en die hoofstrand. Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, en lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n dubb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140

Welkom by die Noordkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za