Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1786 resensies.
"A tiny town with amazing beach and fishing. I don't know what it is like in-season, but I would imagine it is far too hot and humid. The ocean water was warm enough to swim in winter which is awesome."
"It has lost some of its appeal due to changes to the river system which has clogged the banks with reeds. No longer easy to birdwatch for water birds."
"Die plek was baie mooi skoon. Die strande was so mooi skoon. En n bonus die sekuriteitswagte wat die strande beman. En die ablusieblokke, was altyd skoon en netjies. Sal weer daarheen gaan. Wel gedaan St, Lucia, wens al die ander plekke kan wees soos julle."
"Ballito is 'n lekker bestemming met 'n paar strande en restaurante om van te kies. Die prominade "boardwalk" is lieflik!"
"Ons is mal oor St Lucia, ons paaie is net gaar, mense moet in die dag ry en versigtig wees vir trokke en swak pasoppervlaktes, maar die see en die strand maak dit die moeite werd!"
"Is 'n uiters aangename plek om te besoek, alhoewel pryse vir aktiwiteite duidelik vir die buitelandse mark bedoel is. Restaurante bedien 5-ster gehalte-etes,"
"Love the idea of the Ballito Rocks! It was the highlight of my daughters morning every morning (and mine!) I love Ballito! It's clean, safe and friendly! The runners and walkers are all friendly along the promenade!"
"Beste plek om vakansie te gaan hou by die see, ons sal nie weer na 'n ander plek toe gaan nie!"
"Good, sea water was nice and warm, beach was clean. A definite must for the guys who do a lot of fishing. "
"Wildtuine in ongewing cater net vir buitelandse toeriste wat betref die pryse vir verblyf en selfs net toegang. Suid-Afrikaners sal sukkel om daai pryse te betaal!"
"Cape Vidal was definitief die hoogte punt. Die inligting sentrum was behoorlik nikswerd, maar Sonja by Lakeview het ons mooi gehelp met waarnatoe ons kan gaan en wat ons alles moet sien."
"Do not come here to sit around at home and do nothing. It is about getting out and about. We enjoyed the cruise on the estuary, driving around in the evening looking for hippos, enjoying the walk on the one main road, driving out the boardwalk, etc. There are so many outdoor activities, but be aware to fuel up as the drives out are a bit of a distance. The town is extremely small, but the lifestyle is really slow and calming if you are into nature, the beach and experiencing the natural and unspoilt outdoors."
"Mooi dorpie met lekker eetplekke. Die vleilande is pragtig en baie diere te sien in twee reservate. Die strande is skoon en nie oorvol nie. En die weer was heerlik warm in Julie!"