Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1786 resensies.

Ballito, Noordkus

4 Frinton on Sea

"Pragtige see, sonsopkoms, skoon strate, winkels baie naby en heerlik uiteetplekke."

Richardsbaai, Noordkus

Hillton Manor Guest House

"Richardsbaai het baie uitgebrei van toe ons daar gewoon het. Groot inkopiesentrums is 'n pluspunt vir dae wat die weer nie saamspeel nie. Die strand is nie meer 'n aantrekking nie, dit het baie agteruit gegaan."

Ballito, Noordkus

The Penthouse @ 8 Perissa Santorini

"Always an awesome place to visit. Beautiful, serene, lots of restaurants and shops in close proximity."

St. Lucia, Noordkus

Flamboyant 7

"Bly een van die lekkerste plekke om te besoek."

St. Lucia, Noordkus

Stokkiesdraai

"Algeheel het al die restuarante in die dorp ons baie goeie diens en top gehalte kos voorsien. Reef & Dune Rest. Die Visserman - Wonderlike ontbyt en visvang charters. Fishermans - Jou vars seekosrestaurant, bietjie weggesteek reg by die Engen. Die strand was vuil en vol glasstukke. Die dames wat onder die bome gesit en niks doen het nie, het vir my gesê hulle werk vir Parkeraad en maak skoon. Dit was 'n klug. Daar kan meer gedoen word om van die staats-instansies mooi en beter plekke te maak."

St. Lucia, Noordkus

St.Lucia Imvubu Cottage

"A great place to stay which is in close proximity to many interesting activities. "

St. Lucia, Noordkus

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Very limited quality food offerings from the restaurants. Those restaurants that we visited, the hygine and the food quality was below the average."

Noordkus

Chantilly Resort

"Pragtige strande, geskik vir langafstandstap en mooi natuur en skoon."

Richardsbaai, Noordkus

20 @ Octopus

"Love their night life!"

Richardsbaai, Noordkus

Hillton Manor Guest House

"From where I was coming from it was not too far, so we didn't spend too much time on the road."

Noordkus

Villa Royale 502

"Baie lekker deel om vakansie te hou."

Mtunzini, Noordkus

Hunters B & B

"A nice clean little coastal village with all amenities required."

Noordkus

Tembe Elephant Park & Lodge

"It is a beautiful area and the people were friendly and helpful. The roads need attention and there was a lot of rubbish in some areas. Also cows and goats on the roads a real hazard to motorists."

Ballito, Noordkus

The Boulders 407

"Ballito is 'n skoon kusdorpie met gemaklike toegang vir alle winkels tot inkopies ook. Strande en wandelpaaie is tops!"

St. Lucia, Noordkus

62 The Bridge

"St Lucia is stunning, clean and friendly. I would definitely recommend going there on holiday."

St. Lucia, Noordkus

Villa Mia 12

"Fantastiese plek."

Ballito, Noordkus

Le Bezz Guest House

"Ballito in my opinie is nog baie lekker om te gaan kuier."

Sodwanabaai, Noordkus

Phumulani Lodge

"The locals outside of the lodge could be more friendly definitely."

Noordkus

Villa Flamenco 10

"Bederf jouself en gaan Noordkus toe, jy sal nie spyt wees nie!"

Noordkus

The Island 15

"Altyd 'n gunsteling!"

Ballito, Noordkus

Zur See

"We always enjoy Ballito. Specially the boardwalk."

Mtunzini, Noordkus

Twinshells

"A delightful town and worth a visit."

Ballito, Noordkus

The Boulders 407

"Baie goed geleë."

Hluhluwe, Noordkus

Isinkwe Backpackers Bushcamp

"Ver gery, diere was skaars, darem 3 van Groot 5 gesien. Na al die reën was die bos baie dig, so het dierekyk bietjie moeiliker gemaak."

Ballito, Noordkus

Zur See

"Baie mooi plek."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang