Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3234 resensies.

St. Lucia, Noordkus

The Bridge 19 Self-catering

"Dit is 'n fantastiese dorpie, mense is baie vriendelik. As jy lief is vir die natuur wat jou in die geval so ietsie van die bosveldkarakter bied en die see by dit ingesluit is dit jou tipe bestemming."

Ballito, Noordkus

4 Frinton on Sea

"Kuier gereeld in Balito. "

St. Lucia, Noordkus

28 The Bridge

"Baie rustige plek met baie om te doen."

St. Lucia, Noordkus

St Lucia Villa Mia 6

"'n Lekker blaaskans."

St. Lucia, Noordkus

St Lucia Ocean View Lodge

"With so much to do, the stay is always too short. Ian from St Lucia Birding Tours is a first class guide at a very reasonable price."

Ballito, Noordkus

17 Stella

"Puik vakansieligging."

Ballito, Noordkus

5 Goldcliff

"It's a beautiful place to go to."

Ballito, Noordkus

17 Stella

"Nice little town on the North Coast of South Africa - lovely sandy beaches, beachfront restaurants and a big variety of shops to enjoy during your stay. Ballito has it all, and is a charming little gem in the heart of KZN."

Ballito, Noordkus

G02 Les Mouettes

"Clean and peaceful place."

Noordkus

The Island 2

"Dankie en nogmaals dankie. Ons was super beïndruk met als."

Ballito, Noordkus

The Boulders 206

"Aan te beveel vir enige persoon."

Sodwanabaai, Noordkus

Mseni Lodge

"Die natuurlewe word baie mooi na gekyk."

St. Lucia, Noordkus

Manzini 38 - Go & Sea

"Lekkerste plek ooit vir vakansie. "

Salt Rock, Noordkus

Salt Break Apartment

"Very professional and such a lovely host. "

Ballito, Noordkus

17 Stella

"Ballito is 'n puik bestemming."

Ballito, Noordkus

Labori

"Ballito is nou maar net tops en sal bly. "

St. Lucia, Noordkus

Flamboyant 10

"Ons gaan elke jaar St Lucia toe, dis die beste dorp vir lekker rus."

St. Lucia, Noordkus

The Bridge 18

"Nie meer die plek waarmee ons groot geword het nie. Daar is geen plek om naby die meer uit te kom nie. Geen visvang in die meer nie. Uitstallers is 90% Mosambiekers. Waar is ons eie uitstallers? Die meeste plekke het nou net buitelanders in gedagte om meer geld te maak. Ons Suid-Afrikaners word uitgebuit met hoë pryse aangesien die buitelanders meer geld as ons Suid-Afrikaners het om te bestee."

Ballito, Noordkus

G02 Les Mouettes

"Pragtige vakansie bestemming."

St. Lucia, Noordkus

11 St Lucia Sands

"A tiny town with amazing beach and fishing. I don't know what it is like in-season, but I would imagine it is far too hot and humid. The ocean water was warm enough to swim in winter which is awesome."

Ballito, Noordkus

G02 Les Mouettes

"Baie lekker toegeruste bestemming, veral vir mense wat van die strand hou."

St. Lucia, Noordkus

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"It has lost some of its appeal due to changes to the river system which has clogged the banks with reeds. No longer easy to birdwatch for water birds."

St. Lucia, Noordkus

Flamboyant 7

"Die plek was baie mooi skoon. Die strande was so mooi skoon. En n bonus die sekuriteitswagte wat die strande beman. En die ablusieblokke, was altyd skoon en netjies. Sal weer daarheen gaan. Wel gedaan St, Lucia, wens al die ander plekke kan wees soos julle."

St. Lucia, Noordkus

Flamboyant 10

"Sal definitief weer in St. Lucia kuier en aan vriende en familie aanbeveel."

Richardsbaai, Noordkus

Robin's Rest

"Pleasant surprise."

Ballito, Noordkus

Prosperita

"Ballito is 'n lekker bestemming met 'n paar strande en restaurante om van te kies. Die prominade "boardwalk" is lieflik!"

Noordkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Noordkus is beautiful en sal beslis weer daar gaan kuier."

St. Lucia, Noordkus

Manzini 38 - Go & Sea

"Ons is mal oor St Lucia, ons paaie is net gaar, mense moet in die dag ry en versigtig wees vir trokke en swak pasoppervlaktes, maar die see en die strand maak dit die moeite werd!"

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem