Verified Reviews

North Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 1786 reviews.

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 17

"Oulike dorp met netjiese, skoon omgewing, goeie besighede, veral die Goue Piesang Box. Lekker eetplekke met goeie diens. Kan lekker rus en die omgewing geniet."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 7

"Dorpenaars is baie positief oor hul dorp."

St Lucia Estuary, North Coast

Perna Perna St Lucia

"Daar is geen wegneem eetplekke soos KFC, Mcdonalds ens. nie."

Thompson's Bay, North Coast

The Islands 2

"Dis 'n heerlike omgewing. Naby alles."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 17

"Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan."

Sodwana Bay, North Coast

Dumehlezi

"Beste duik dorp!"

Tugela Mouth, North Coast

Driftwood Chalets

"Rustig, geen hordes mense en skoon. Voel of jy op 'n eiland is."

Sodwana Bay, North Coast

Mseni Beach Lodge

"Die kus is pragtig en skoon. Met mooi duikplek. Bly net weg gedurende Kersdag en Nuwejaarsdag, dan is dit 'n gemors!"

St Lucia Estuary, North Coast

iGwalagwala Guest House

"It is just a super area to visit."

St Lucia Estuary, North Coast

Gerda's Place

"Cape Vidal is 'n moet gaan."

St Lucia Estuary, North Coast

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Net die swemstrand is probleem vir klein kinders, darem baie gevaarlike see."

Meer-en-See, North Coast

The Crayzee Fish Guest House

"Dis lekker naby die see en winkels."

Sheffield Beach, North Coast

Villa Royale 402

"Strand was tops ons het die ligging baie geniet. Was naby aan alles. "

St Lucia Estuary, North Coast

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"All the parks in the area makes for a good holiday. Swimming in the sea and checking out wildlife. What a life."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 17

"Ekt gedink Kaapstad of Kruger is cool. But this is a bucketlist number 1."

Mtunzini, North Coast

Hunters B & B

"Vriendelike inwoners, skoon omgewing, pragtige natuurskoon."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 7

"St. Lucia Estatuary self is fantasties, aangesien ek voorheen daar tuis was."

Mtunzini, North Coast

Twinshells

"Een van die mooiste dorpies in Suid Afrika."

Richards Bay, North Coast

Daai Plek Holiday Home

"Ons het daar gewoon vir 20 jaar. As 'n vakansiedorp is dit baie warm en geskik vir seem en visvang. Daar is ongelukkig nie veel om te doen vir die jong klomp nie. As jy jou van wild is Hluhluwe game reserve net die plek om heen te gaan."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 10

"Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam."

Richards Bay, North Coast

Daai Plek Holiday Home

"Gaan vir die golwe. Niks anders."

Ballito, North Coast

Zuider Zee

"Baie netjies, en kan nie na laat om die diens by "Vovo Telo Coffee shop" in Ballito volpunte te gee nie. Die diens en kos was puik!"

St Lucia Estuary, North Coast

Gerda's Place

"Baie om te sien en te doen."

Thompson's Bay, North Coast

Perissa 38

"Baie opsies met swemstrande en hope dolfyne."

Page
Page 49 - Showing 1441 to 1470
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers