Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noupoort

3.5 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Noupoort van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Noupoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noupoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noupoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noupoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noupoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Noupoort

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Welvanpas Guestfarm is op 'n Karoo-plaas geleë, net 14 km van Middelburg af. Die gastehuis bied aan gaste die keuse van 5 en suite-kamers, 2 selfsorg-eenhede, 'n karavaan en kampeerterrein. Elke dubbelkamer het '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Kudu Haven bied gerieflike selfsorgverblyf aan 9 gaste op 'n plaas net 27 km van Middelburg in die Oos-Kaap af. Dié plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Een van die s...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Cottage is 27 kilometer suid van Colesberg en is reg langs die N1 en ideaal vir 'n oornagplek of 'n wegbreek van die stedelike gewoel. Dit is ideaal vir 'n gesin, want daar is net 1 badkamer. Dié self...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Aloes Guest House is in Middelburg in die Bo-Karoo, en bied 'n pragtige Karoo-uitsig en hartlike gasvryheid. Verblyf is beskikbaar in 'n 2-Enkelbedkamer, Dubbelkamer en Enkelkamer. Al die kamers het gemaklike bedde...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verskeie winkels en restaurante. Die verblyf word in 2 kamers gebied, naamlik Eenheid 1 en Eenheid 2 en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Safari Park Guest Farm is net langs die N1 naby Colesburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Eenheid 6 en 7 is rondawe...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Family Guest House bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende in Middelburg, Oos-Kaap. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en h...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Mid Karoo Overnight Rooms is in die middel van die Karoo geleë en is 'n gerieflike halfwegstop tussen Johannesburg, die Tuinroete en Kaapstad. Die instansie is ideaal vir oornagverblyf of gaste wat langer wil ver...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Nguni Country Lodge is in die rustige Karoodorpie genaamd Middelburg in die Oos-Kaap geleë en bied verblyf in 'n vreedsame omgewing, stapafstand van die restaurante en winkels af. Die lodge bied verblyf in dubbel...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Carochalet is in Middelburg in die Oos-Kaap. Dit is in die middel van Suid-Afrika en is 'n ideale oornagstop. Verblyf is beskikbaar in 6 basiese selfsorg-eenhede en 5 ongemerkte kampplekke. Die eenhede het óf '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]