Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noupoort

3.5 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Noupoort van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Noupoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noupoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noupoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noupoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noupoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Noupoort

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Marie se Huisie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié bekoorlike Karoo-huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié woonstel bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4 verkieslik vir oornagverblyf. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer,...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Karoo Ouberg Guest Lodge is in die hartjie van die Karoo in Middelburg, Oos-Kaap geleë, tussen Johannesburg en die Tuinroete, Gqeberha (Port Elizabeth) of Kaapstad. Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-kamers wa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

The Stables Guesthouse is in Middelburg in die Oos-Kaap en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers en gesinne. Dit is binne maklike bereik vanaf die N9 na Gqeberha (Port Elizabeth), asook naby talle winkels,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Halway Rest is in Middelburg in die Oos Kaap geleë en is die ideale oornagplek vir gaste op die N9- en N10-roete. Halfway Rest bied 4 afsonderlike oopplan-eenhede met slaapplek vir 12 gaste in totaal. Halfway Res...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Tortelduif Cottage is in die unieke dorpie Middelburg in die Oos-Kaap. Verblyf word in 'n skoon en netjiese eenheid met pragtige houtmeubels gebied. Dié eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, asook...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Desert Inn Gastehuis en selfsorgeenhede word hoogs aanbeveel en is gesinsvriendelik. Ons bied 'n plonspoel, speelplek vir die kinders asook 'n pragtuin vol voëllewe waar jy net kan sit en ontspan. Ons het ook kon...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Karoo Country Inn is in Middelburg en dit is die ideale oornagstop vir diegene wat vanaf Johannesburg na Durban, Gqeberha (Port Elizabeth), die Tuinroete en Kaapstad reis. Dié Kaaps-Victoriaanse hotel is in 1853 ge...

10% af Laaste Kans!
VanafR910
R819
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Art Deco Villas is in die sonderlinge dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Middelburg is in die middel van die land en 'n ideale oornagplek. Verblyf word gebied in 3 gastekamers, elk met 'n privaat ingang en s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]