Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Okongwati besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Okongwati.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Okongwati akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Okongwati Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Okongwati Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Winteraanbod!
VanafR3 680
R2 576
per nag, vir 2 mense
Lodge in Okongwati

Omarunga Epupa-Falls Camp is aan die oewer van die Kunenerivier, naby die Epupavalle, geleë. Dié kamp bestaan uit 'n gesellige grasdaklodge aan die rivieroewer onder die palmbome en is die ideale basis vanwaar die...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Okongwati

Epupa Falls Lodge bied B&B en aandete en is in die Kunene-streek in Namibië geleë. Dié lodge skuil op die rantjie van die woestyn, aan die oewer van die Kunenerivier en Epupa-waterval. Daar is 5 losstaande chale...

Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Okongwati

Omarunga Epupa-Falls Campsite is 'n rustieke kampterrein aan die oewer van die Kunenerivier naby die Epupaval. Dié kampeerplek is die ideale plek om tent op te slaan, stoele uit te pak en 'n goeie boek langs die ri...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Okongwati

Epupa Camp is 800 m oos van die Epupa Watervalle aan die oewer van die Kunenerivier geleë. Epupa Camp bied verskeie verblyfopsies: 10 tent-eenhede, 10 koepeltente en 9 kampterreine. Die kampterreine is ideaal vi...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Okongwati

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Kunene, Namibië

Camp Cornie is op die oewer van die Kunenerivier tussen Epupa en Kunene River Lodge. Verblyf word aangebied in 'n struktuurtent en daar is privaat kampeerplekke. Daar is 3 kampeerplekke wat elk 'n badkamer met 'n t...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Okongwati

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibië

Kunene River Lodge in Kaokoland het 'n uitsig oor die magtige Kunenerivier. Dit is die ideale ruskamp vir gaste wat ver op die 4x4-roete van Epupa na Ruacana gereis het, of gaste wat net wil wegbreek. Gaste kan "de...

Vanaf
R2 760
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kunene, Namibië

Okahirongo River Camp bied gerieflike verblyf in 'n omgewingsvriendelike lodge op 'n krans met asemrowende uitsigte oor die Kunenerivier. Gaste wat hiér aanklop, kan heerlik ontspan ten aanskoue van die Marienfluss...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Okongwati

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Opuwo, Namibië

Ohakane Lodge is in Opuwo, die administratiewe hoofstad van die Kaokoland-streek in Namibië. Verblyf by Ohakane Lodge word in 4 kategorieë aangebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, TV en...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za