Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.

Howick, Escape From Durban

Nutmeg Guesthouse

"Die dorpie beskik oor genoeg restaurante en winkels. Die Howick-watervalle is asemrowend!"

Umkomaas, Escape From Durban

Smalls Cottage

"Awesome place to visit."

Howick, Escape From Durban

Nutmeg Guesthouse

"Ons was baie beïndruk met die omgewing, nie besef dis so 'n groot "dorp" nie wat so lekker groot verskeidenheid winkels het nie."

Umkomaas, Escape From Durban

Smalls Cottage

"Perfek geleë om naby Scuba Xcursion duikskool te kom."

Port Edward, Escape From Durban

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Rustige kusdorpie met alles wat mens nodig het binne bereik. Dit neem jou weg van stadsgewoel."

Ballito, Escape From Durban

17 Stella

"Heerlike vakansiebestemming."

Margate, Escape From Durban

Drie Palms Nr 4

"Baie netjies en skoon - Tidy Towns doen goeie werk in die area."

Pietermaritzburg, Escape From Durban

Fountains Self-Catering B&B

"Nie regtig tyd gehad na my kind se atletiek en drama om vreeslik in die stad te gaan rond kyk nie. So ek kan nie regtig die stad evalueer nie. Kruideniers plekke binne 1 km van ons gastehuis, was perfek en in skoon, veilige area."

South Coast, Escape From Durban

Bazley Heights

"The beaches in Bazley were dog-friendly, although McNichols was not (and that was a shame as it looked beautiful). Although all of the beaches nearby all indicate that dogs would not be welcome, the locals turned a blind eye and advised that they did walk dogs on many of those beaches in Pennington etc."

Margate, Escape From Durban

Branderkant 7

"Margate is ons heel gunsteling bestemming, ons kom so gereeld as moontlik."

Pietermaritzburg, Escape From Durban

Kwa Ntofontofo

"Ons was net daar vir die atletiek, dus het ons nie regtig plekke gaan besigtig nie."

Ballito, Escape From Durban

9 La Toinette

"I have been going to Ballito for over 16 years and make sure I go there every year without fail, still my most favourite holiday travel destination."

Hilton, Escape From Durban

Hilton Castle

"Hilton beslis die beste, gaan maak 'n draai jy sal beslis dié een onthou."

Drummond, Escape From Durban

1000 Hills Luxury Cabin

"Goeie basis om die Middellande te verken."

Ballito, Escape From Durban

17 Stella

"Pragtige vakansiebestemming."

Southbroom, Escape From Durban

Breakerview Bay 26

"Pragdorpie, goed versorg, rustig, restaurante se diens goed, kos heerlik. Lekker vakansiedorp, Blouvlagstrande 'n bonus."

Margate, Escape From Durban

Libra Holiday Flat 4

"Was baie skoner as wat verwag is."

Hilton, Escape From Durban

Gateside Guesthouse

"Ons was daar vir die SA Atletiek gewees, maar ek dink daar is paar oulike plekkies om te besoek vir toeriste en ook baie lekker koffiewinkels en restaurante."

Port Shepstone, Escape From Durban

Sea Cottage

"Safe, clean and friendly town."

Ballito, Escape From Durban

Cowrie Cove 5

"Excellent holiday destination."

Margate, Escape From Durban

Anthurium 788

"Lovely place to be during holidays."

Pietermaritzburg, Escape From Durban

Wensleydale Guest Lodge

"Die dorp is rustig en daar gaan nie veel aan nie. Voorstel is dat 'n mens die dorp kan gebruik vir 'n oornagbestemming as jy 'n ver pad moontlik ry of so. Geen probleme ervaar nie, alles was rustig en onder beheer."

Salt Rock, Escape From Durban

Salt Break Apartment

"'n Absolute gunsteling met so baie om te doen en 'n heerlike atmosfeer. Lieflike winkels, restaurante en dan natuurlik die lekkerste see om in te swem."

Ballito, Escape From Durban

Zur See

"Lekker restaurante maar die rotse op die strand maak dit moeilik om te swem."

Ballito, Escape From Durban

ByDi-C

"Ballito bly ons gunstelingbestemming in KZN! Beste vakansieplek en see-uitstappie vir ons gesin."

Umdloti, Escape From Durban

Greenfire Umdloti Bed & Breakfast

"Dis 'n heerlike seedorpie en die restaurant waar ons gaan eet het, was uitstekend."

Page
Page 10 - Showing 271 to 300
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers