Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Silver Spoon Selfsorg"Potch is 'n baie lekker plek. Vir ons uit Namibië is dit amper soos huis! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan sien hoekom my dogter hier wou kom swot."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Die gholfbane is fenomenaal, maar ek was ietwat teleurgesteld met die dorp self. Ek het meer verwag as wat ek gesien het. Baie oudhede winkels, maar nie veel meer as dit nie. Vergelyk byvoorbeeld nie goed met onder andere Clarens nie."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Skeerpoort and surrounding has many activities to do. So you can easily spent a week or more here."
Colbyn, Escape From Johannesburg
3 @ Marion Guesthouse"Colbyn is centrally located and close to some of Pretoria's best malls, restaurants and tourist destinations. Yet the area is quiet and very peaceful. I felt very safe here. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Graceland Guesthouse"Pragtige studentedorpie om in te trou, veral langs die Mooirivier."
Aerorand, Escape From Johannesburg
Pride Rock Accommodation"Nie baie tyd gehad om rond te loop nie, maar dit wat ons gesien het was baie mooi."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Daar is soveel om te doen en te sien en 'n naweek is net te kort."
Menlo Park, Escape From Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Sentraal geleë om Pretoria se besienswaardighede te besoek. Die gastehuis het ook 'n geskiedenis van sy eie."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
BietjiePlaas"Ons het eintlik net deurgery en oornag in die area, maar daar is dorpies soos Cullinan wat interessant was. "
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"It is great and a safe area. "
Menlo Park, Escape From Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Pragtige boomryke woongebied naby inkopiesentrums, restourante, skole en die universiteit."
Vyfhoek, Escape From Johannesburg
Biekierus Selfsorg Akkommodasie"All are welcome, don't miss out on an opportunity. "
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Sny asb net die gras by ingang van dorp en rivier. Dankie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Spruitjie-roer-my-nie"Ek het daar studeer, so die dorp het 'n spesiale plek in my hart en vorming van my menswees! "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Pandora's Guesthouse"Bethlehem is 'n groot dorp met 'n groot winkelsentrum. Ons het die Saterdag die parkrun in Bethlehem gedoen. Dit was lekker. Dis warm in die dag, maar koel goed af in die aand en nag. Bethlehem is naby Clarens (40km) en naby die Golden Gate Nasionale Park. Dis baie gerieflik om in Bethlehem te oornag en dan daarvandaan Clarens en Golden Gate te gaan besoek. "
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Parys is very small place but it's very lovely. It can do very well in tourism. "
Parys, Escape From Johannesburg
Hidden Grace"Dit is 'n lekker snuffeldorpie! Antieke winkels, sowel as normale winkels is 'n fees om in rond te loop. Mense is baie vriendelik! Jy kry nog die plattelandse-gasvryheid-gevoel, met flair!"
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
Chateau Vue Guesthouse"Die ligging was perfek vir ons, want dit is baie naby aan Kloof Hospitaal. Ek weet nie of dit regtig 'n toeristebestemming is nie."