Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5260 resensies.
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tjailatyd Bush Camp"There was a price difference on the conservation fee. The quote given to us said R30 per adult and R20 per child. Upon exiting, Dinokeng's rates were R40 per adult and R25 per child. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"Oulike dorpie met sy pragtige en unieke winkeltjies. Maar ongelukkig is die swak munisipale bestuur van hierdie, soos so baie ander klein dorpies (en groot), ongelukkig baie sigbaar en het dit 'n direkte gevolg op die toerismebedryf in die omgewing."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dis 'n bosveld ervaring wat geniet kan word saam met die diere en omgewing en dis nie so ver nie."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Lekker dag uitstappie, met uitstekende restaurante binne in die reserwe. "
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Maryah Gastehuis"Garsfontein is naby Hospitale geleë, en dit is maklike roete om na Pretoria-Oos Hospitaal te ry."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
The Willow Tree Guesthouse"'n Baie lekker gastehuis wat ek persoonlik sal aanbeveel."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Meadows Apartments"Road signs and road conditions needs improvement."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Dinokeng se selfry paaie in 'n baie goeie toestand."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Parys is 'n pragtige klein dorpie wat absoluut buzz! Die atmosfeer is voelbaar en die hoofstraat is 'n skatkis van eetplekkies, antiekwinkels en kuriowinkeltjies. "
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Grey Manor Guesthouse"Ons gaan gereeld vir ons kind in Potchefstroom kuier vanuit die Kaap en hou daarvan om in gastehuise te bly, omdat ons nie altyd als kan saamneem om in selfsorg te bly nie. Die Bult is baie naby aan die Kampus geleë, en jy voel deel van die studente-gemeenskap, alhoewel die Grey Manor weg is van die geraas van die laatnag kuiers van die studente."
Menlo Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"The heart of Pretoria. So many shops and malls close by. A paradise for people who loves the city life."
Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg
Moments Away Guest House"So many little thoughts and treats for their guests to enjoy. Absolutely 5 star."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
Twee Mossies Herberg"Baie bly oor R50 na Leandra en pad na Volksrust wat nou so mooi rybaar is!"
Elarduspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Rest-a-While Guest House"Was by die Waterkloof netbal toernooi gewees. Kan ongelukkig nie terugvoer gee oor Elarduspark nie."
Montana, Ontsnap Uit Johannesburg
Batter Boys Boutique Hotel"In close proximity of Montana Netcare Private Hospital, only 2 minutes drive."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dinokeng is fantasties. Skoon en baie om te doen. En die belangrikste van alles dis baie baie veilig."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Lekker stil en naby Pretoria."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Bloekomsrus"Senekal het baie potensiaal as toerisme bestemming. Pragtige sandsteengeboue, die mooiste kerk, en omgewing. Nog 'n baie oulike plek om te besoek in Senekal, is die Waterval-padstal, wat heerlike etes aanbied, en allerlei snuisterye. Ook net 'n klipgooi van ander klein dorpies af, soos Rosendal."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Die kaart van die park benodig aandag sodat mens makliker jou weg kan vind."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dis lekker om in die veld te wees, maar oor die hele naweek het ons nie enige van die groot 5 gesien nie. Rooibokke, koedoes, hartbeeste, wilde beeste, 'n vark en 'n eland. Paaie is goed en meeste kan met n plat kar gery word as jy geduldig is, maar nie almal nie. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thala Thala"Rode around for three hours, saw a few impala, ostrich and one giraffe. Don't think it was worth the entrance fee."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Loerie Gastehuis"Naby Melny Mall en Time Square, maar tog 'n rustige omgewing. "