Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Die onsuiwer water is sy grootste problem. Ek is bly ek hoef nie lank daaraan blootgestel te wees nie. Die omgewing en mense is spesiaal!"

Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg

A Touch of Grace

"'n Inligtingsblad oor Potchefstroom sou handig wees, maar gelukkig het die internet gehelp."

Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg

A Country Garden Guest House

"Potchefstroom kom baie verwaarloos en vuil voor as jy deur die strate rond ry."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Nyani Lodge

"Mal oor Dinokeng! Groot 5 op jou voorstoep! Goeie waarde vir geld."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"In die 3 dae wat ons baie rondgery het op die "self-drive" roetes het ons geen teken van die sogenaamde Groot 5 gesien nie. Die boksoorte, sebras en kameelperde is redelik volop."

Parys, Escape From Johannesburg

Mistique Waters

"Lifelike plekkie met interrelate kuierplekke!"

Parys, Escape From Johannesburg

Riverbush Lodge

"Die plaaslike munisipaliteit gooi die dorp se naam weg."

Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg

Twin Palms Guesthouse

"Maklik om te vind en na punte van belangstelling te beweeg."

Parys, Escape From Johannesburg

Roamers Rest

"Small town with friendly people."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Graceland Guesthouse

"'n Bekoorlike dorp met verrassend baie eetplekke en vermaak."

Parys, Escape From Johannesburg

The Dell

"'n Wegbreuk net 'n uur en 'n half van Johannesburg af, 'n moet sien."

Waterkloof Ridge, Escape From Johannesburg

L'Abri

"Dit is pragtig daar en rustig daar."

Hekpoort, Escape From Johannesburg

Magalies Mountain View Cottage

"Vir 'n rustige wegbreek uit die stad is die ideaal. Mens kan afskakel en net ontspan."

Schoemansville, Escape From Johannesburg

Khayamanzi Guesthouse

"Ek persoonlik dink dit is 'n aangename, mooi en maklik bereikbare omgewing van enige plek in Gauteng. Baie om te sien en te ervaar as jy baie tyd het."

Parys, Escape From Johannesburg

Speranza

"Ek dink soms Parys bestaan net uit een of twee mooi strate. Die dorp is nie baie skoon nie. Die water ongelukkig ook nie. Maar dit bly nog steeds 'n lekker plek om te besoek. Altyd 'n vriendelike gesig en nog ietsie interessants om te sien. "

Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg

Hill Manor

"Dis lekker geleë. Naby klomp plekkies wat besoek kan word. Al is dit in 'n besige straat, hoor mens nie die verkeer nie."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

25 On Pretorius

"Lekker dorp, maar ook lekker koud!"

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Doodstil in die week. Amper 'n spookdorp."

Garsfontein, Escape From Johannesburg

730 On Sher

"Chilled, clean and most importantly safe."

Queenswood, Escape From Johannesburg

Queensrest

"Sentraal geleë vir besigheid."

Lynnwood Ridge, Escape From Johannesburg

Maribelle's Bed & Breakfast

"Sentraal geleë naby 'n aantal inkopiesentrums."

Waterkloof Glen, Escape From Johannesburg

The Aviary

"Fantastiese ligging in Pretoria. My GPS was net bietjie deurmekaar om by die korrekte hek van die veiligheidsarea in te gaan, maar die groot aanwysings maak dat mens maklik jou bestemming bereik. Dis werklik naby Menlyn en die hoofweg."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Isilwane Bush Camp

"Naby bosveld naweek wegbreek!"

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

Nullarbor Cottages

"Vir ons kort wegbreke gaan ons altyd Magaliesburg toe."

Page
Page 129 - Showing 3841 to 3870

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers