Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Lovely place to visit. Only complaint is wish the council in the area would spend a bit of money and clean up the litter particularly along the banks of the dam."
Secunda, Escape From Johannesburg
De Zevende Hemel Gastehuis"Ons sien Secunda nie as 'n toerismebestemming nie want ons was daar vir familiesake. Gewoonlik bly ons by familie oor. Secunda is nie werklik vir ons 'n toerismebestemming nie en ons glo gastehuise word gewoonlik deur kontrakteurs wat shut downs doen beset sowel as deur besigheidsmense wat Sasol besoek."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Schoemansville is baie sentraal geleë, dis 'n rustige omgewing en almal is so vriendelik."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"Die paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie maar dis lekker naby aan 'n verskeidenheid attraksies soos Jasmyn ens."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Universiteitsdorp met 'n verskeidenheid eetplekke in die nabye omgewing. Ons kan beslis Café Fiori slegs 'n blok van Huys ten Bosch aanbeveel. Maak seker jy is goed honger!"
Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg
Sunset Manor Guest House"Was in die area om bietjie te Geocache. Baie caches reg rondom jou."
Koster, Escape From Johannesburg
Uitkyk @ Boe-Boe's Nest"Daar word tans aan die paaie in die omgewing gewerk maar daar was min oponthoud. 'n Ttee en 'n half uur rit wat nie uitputtend is nie en baie mooi gedeelte van die land om te besigtig. Definitief die moeite werd om te gaan."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Enjoyed the weather, game reserve and Sun City though one has to be prepared to fork out a lot of cash for all the lovely activities there."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Oulike intieme dorpie, lekker baie goed om te kyk en te koop."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Tranquil Haven"Baie om te doen sonder om te ver te ry."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Butlers Crown Guest House"Rede vir ons besoek aan Wilkoppies is dat ons voorheen in Klerksdorp gebly het en by vriende gaan kuier het."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dit is baie lekker om die Groot 5 so naby aan Johannesburg en Pretoria te hê. Daar is genoeg verblyfopsies om elke smaak en sak te pas. Ideale plek vir 'n naweekwegbreek in die bos."
Waterkloof Glen, Escape From Johannesburg
The Aviary"Beste waarde vir geld, regtigwaar die moeite werd. Baie lekker plek om te bly."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Heerlik en lekker om by te kuier."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Heerlike eetplekke en baie winkels om in rond te loop. Maak net seker van die toemaak tye. Saterdae is dit 4 uur en Sondae is dit 2 uur. "
Kosmos, Escape From Johannesburg
Hartbeespoortdam Lodge"So baie plekkies in die omgewing om te besoek. "
Parys, Escape From Johannesburg
Doringbos Lodge"1ste besoek aan Parys en dit was ongelooflik! Soveel om te ontdek, doen en natuurlik koop. Parys is my nuwe ontspanplek."
Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg
Sunset Manor Guest House"Stil en maklik bereikbaar van die hoofweg af."
Parys, Escape From Johannesburg
Doringbos Lodge"Sal beslis weer gaan. Die mense van Parys is ongelooflik vriendelik en behulpsaam."