Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5224 resensies.
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Easy access to malls but they close too early."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mirabel Guesthouse"As jy hou van antieke goedere en handgemaakte produkte en plaaservaringe is hierdie die plek vir jou."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk"Een mooi en rustig woonwijk."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Baie mooi dorp en baie gasvrye mense. Sal enige tyd weer teruggaan vir shopping."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Enjoyable experience with varied activities. "
Villieria, Ontsnap Uit Johannesburg
Amizade Guest House"Dit sou afhang wat mens in Villieria wil doen, dink ek. Ek wou naby Fireplace Restaurant wees vir 'n kunsuitstalling. Nie om te kuier nie."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Baie nice, daar kort net verwysings na inkopiesentrums en restaurante."
Boshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Boskloof Guest House"Ek sal dit regtig aanbeveel vir lekker rustige verblyf."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Parys is 'n baie en goeie besteming om te besoek en bly want daar is so baie om te doen om en in die dorp."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Die inwoners is baie vriendelik. Ek geniet my tyd daar."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die natuurreservaat se paaie is nie baie goed gemerk op die kaart wat jy by ontvangs kry nie, so dit is deurmekaar as jy op 'n selfdrive gaan. Sou die roetes op die kaart beter aandui."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Rustenburg is a very nice place to go to when you want to relax."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Klein plattelandse dorpie en die Cheetha Restaurant is absoluut 'n MOET om te besoek."
Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg
52 Oaks Guest House"Die dorp en sy paaie, veral in die woonbuurte, is verwaarloos."
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Chateau Vue Guesthouse"'n Voorstel: Met die huidige klimaat en hael wat meer voorkom maak ek net 'n aanbevelig dat daar moontlik gekyk moet word na onderdakparkering."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Hoek Huise"Dit is die ideale gastehuis om te oornag op pad Durban toe of selfs om 'n paar dae oor te bly en die res van die omgewing te gaan verken. Rus vir die siel."