Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Sasolburg, Escape From Johannesburg
52 Oaks Guest House"It was very sad to see how the roads have deteriorated and the number of potholes on the highway."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Ek sou graag meer omvattende inligting vooraf oor Dinokeng wou verkry. Die webtuiste is nie werklik omvattend genoeg nie en so ook nie die inligting wat Marulani beskikbaar gestel het nie."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
La Vie Gastehuis"Ons was bietjie beperk deur die dag om rond te ry. Glo dit het potensiaal."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Bettie's Luxury Lodge"It was just an overnight stop en route. "
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Besonderse plek en so maklik om vir 'n naweek weg te breek. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Magaliesburg Inn"Betaal eerder meer en gebruik ATKV se fasiliteite, as 'n groep regtig waarde vir geld."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Absolutely a haven in the bush."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 35"Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Ry maar net deur Bethlehem, lyk na 'n interessante plek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Dit is wonderlike plek om vakansie te hou. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Baie vriendelike gemeenskap en voel dat inwoners nog baie Godvresend is. Regtig 'n lekker ondervinding."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Dit is 'n mooi toerismebestemming met al die omliggende aktieiteite wat gedoen kan word met vriende en familie."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Expensive, overpriced, streets could do with some upgrading."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Paradise Village"Beautiful scenery. Always a pleasure to drive in nature"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Het heelwat wild gesien, rooibokke, kudu, njala, kameelperde, wilde beeste, zebras, vlakvarke, leeus gehoor in die aand en vroegoggend."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Interessante plek. Net jammer die vrou by Jan Harmsgat was so ongeskik toe ons daar wou inloer. Dit met 'n glas wyn in die hand. Ons het heerlik geëet by As Greek as it Gets."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Lekker restaurante en koffiewinkels. Geniet om rond te stap. Voel baie veilig."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Paaie is verskriklik, hulle kan vir seker iets omtrent hulle gate in die paaie doen. Ek dink ook hulle kan meer aktiwiteite aanbied."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Bly nog steeds goeie waarde vir geld."
Parys, Escape From Johannesburg
River View"Parys is sentraal geleë vir kuiers vanuit die Vrystaat, asook Gauteng"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Migdâsh Guesthouse"Hartbeespoort, always has a way to surprise one."