Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Oceanfront"We done some wine tasting at two wine farms in the area."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Lekker vakandieplek, een van ons gesin se gunstellingvakansie-bestemmings."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol y Sombra"Most tranquil place to get away and just recharge your batteries."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Dis naby al die heerlike toeristebestemmings."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
River & Sea"Ons kon baie dorpe in die omgewing besoek sonder om te veel kilometers af te lê. Die winkels in Velddrif het heeltemal in ons behoeftes voldoen en ons het die gholfbane in die omgewing baie geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hartsplek"Die bote wat daar in die hawe lê maak die uitsig nog mooier."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kommetjie"Paternoster is ‘n fantastiese bestemming! Daar is so baie om te doen, met Tietiesbaai net om die draai. Vele restaurante om van te kies en die mooiste sundowner-bestemming. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dankbaar"Stunning sielswegbreekbestemming! Sien julle weer binnekort. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Great White Accommodation"Gansbaai is 'n klein dorpie, met baie potensiaal. Definitief 'n aantrekking vir toeriste!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Best place if you want to take a break or some family time."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
8 on Penguin"Lovely beach town fondly remembered from my childhood days."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
D’Hub Guest Cottage"Augustus is nie die beste tyd om te gaan nie, maar dink dit sal heerlik wees in die somer. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"Lieflike gemeenskap. Die bure het my in die regte rigting gehelp toe ek so 'n bietjie verdwaal het."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Kennedys Beach Villa"Beautiful place to visit any time of the year!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Festina Lente in Onrus"A lovely destination with a variety of activities to choose from."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Camelot Cottages"Ons was al baie vantevore in Langebaan en kan die plek vir enigiemand aanbeveel."