Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Crassula

"Bettysbaai is propvol historiese geskiedenis, die mooiste staproetes in die berg, die pragtige strande en dan natuurlik die opwindende diere van pikkewyne na walvisse en selfs as jy gelukkig genoeg is mag jy dalk net die luiperde ook raakloop. Definitief iets om te beleef."

Melkbosstrand, Escape From Cape Town

Lavender House and Sunshine Cottage

"Baie nice plek om weg te breek en te ontspan, vriendelike diens, alles is so gemaklik ek sal beslis weer kom."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Swept Away Guesthouse

"Daar behoort meer karavaanstaanplek by die see ook te wees."

Jongensfontein, Escape From Cape Town

Aloe View Homestay

"Besigheidsure oor naweke is uit oude doos!"

Langebaan, Escape From Cape Town

On the Beach 2

"Sal vir seker weer in Langebaan gaan vakansie hou. Die dorp is skoon en het alles wat jy op vakansie benodig."

Citrusdal, Escape From Cape Town

Bosrivier Campsite

"Probeer maar wegbly uit die winkels op 'n Saterdagoggend, behalwe as jy bereid is om in baie lang toue by die supermarkte te staan."

Paternoster, Escape From Cape Town

Astrandt 2

"Fantastiese plek vir 'n vakansie!"

Agulhas, Escape From Cape Town

Bodega Fuchs

"Die dorp laat mens tuis voel!"

Paternoster, Escape From Cape Town

Astrandt 2

"Loved Paternoster, it was the best. "

Agulhas, Escape From Cape Town

Bodega Fuchs

"Pragtig, vissermanparadys en baie besienswaardighede."

Voëlklip, Escape From Cape Town

78 on 5th in Hermanus

"Heerlike ontspannend omgewing! "

Pearly Beach, Escape From Cape Town

48 Twist Street

"Was my eerste besoek, maar ek sal weer terugkom. Mal oor die natuurskoon en die baie skoon uitgestrekte strand. Sal volgende keer my visstok saambring."

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

De Ware Jacob

"Daar moet dalk nog 'n kafeetjie wees wat tot later saans kan oopbly. Mens ry uit vir die dag en kom laat tuis besef iets nodig en winkel maak al 18:00 toe."

Paternoster, Escape From Cape Town

Habibi 1

"The plastic bags littered everywhere was disturbing."

Swellendam, Escape From Cape Town

Gaikou Lodge

"Swellendam is vreeslik mooi en netjies, werklik 'n plesier komende vanaf Gauteng. Hou asb. so!"

Struisbaai, Escape From Cape Town

48 on Main

"Klein plekkie, maar tog so baie om te sien en te doen. Sal definitief terug gaan. "

De Kelders, Escape From Cape Town

Whalescape

"Ons het De Kelders skoon en vriendelik gevind. Die natuurskoon is pragtig en ons het veilig gevoel terwyl ons vir ver ente gestap het. Dis sentraal geleë en kon ons vandaar heerlike dagtoere doen in die omgewing. Sal De Kelders enige tyd aanbeveel by familie en vriende."

Hermanus, Escape From Cape Town

A Thyme and Plaice

"We used to live in Hermanus and were last there about 3 years ago. It has certainly grown especially the shopping mall. However we still prefer it when is was a little village as it was in 1992."

Robertson, Escape From Cape Town

Engela's Overnight Accommodation

"Groot geword op die dorp en was verbaas om te sien hoe dit uitgebrei het en hoe goed die vakansie akkommodasie is. My vriendin het ook die naweek in 'n gastehuis tuis gegaan wat net so oulik was."

Melkbosstrand, Escape From Cape Town

Quest Bed and Breakfast

"Pragtige plek met mooi strand is naby Bloubergstrand en die res van Kaapstad. Genoeg om jou mee besig te hou. Lekker eetplekke. "

Page
Page 307 - Showing 9181 to 9210
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers