Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Sam's Cottage"Ons het dit geniet om van hier af Arniston en Agulhas se kante toe te ry en te verken."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Koejawelhuisie"Ons het lekker by die Boeremark 'n draai gemaak. Porterville is ook naby genoeg geleë aan fantastiese wynplase. Org de Rac is 'n moet!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Dis altyd 'n vriendelike dorp en almal verwelkom jou as jy in die dorp loop. Mens voel veilig en als is naby so ek like als van die dorp."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboesbaai Beach House"Beste afskakel-area weg van die stad se lawaai."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper 20"Baie rustig en ideaal vir mense wat net wil ontspan en saamkuier."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquility"It’s a small quiet little village with friendly people and who welcomes you with open arms."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Karinchen"Pragtige see, strand en berge. Oulike restaurante en cafes."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Osler Place Self-Catering"Perfekte vakansie- en uitspanbestemming."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Riebeek-Kasteel is beslis die geheime rustige bestemming vir 'n aangename toer van olyf- en wynplase. Genoeg restaurante om elkeen se smaak te bevredig en die nodige supermark om alles te koop wat jy benodig."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilla's Landing"Paternoster is a beautiful west coast destination with beautiful white washed homes right on the beach. Just be careful with your belongings and don't leave anything visible in your car."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Mooiste berge en baie plekke om te sien! Skoon verlief geraak."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Sal weer bespreek en tuisgaan."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Koejawelhuisie"Lekker klein dorpie om te gaan besoek. Heerlike ontbyt gehad by markie. Kan dit aanbeveel."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Agulhas Country Lodge"Baie goed geleë rondom al die besienswaardighede, met eie restaurant. "