Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Pragtige plek. Skoon en netjies. Rustig. Vriendelike mense. Pragtige ligging. Sal enige tyd weer besoek."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Betties Place"Die pragtigste plek om te besoek, baie beïndruk met Kleinmond, nie gedink dit is so 'n pragtige vakansieplek nie. Glo elke inwoner geniet hul verblyf daar. Almal is vriendelik en behulpsaam."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Jack's Place"Wonderful Shipwreck museum. A must visit. Lovely mall where anything can be found."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Gaan elke jaar; beslis nie weer Oewerzicht nie."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Lots of traffic noise as it is located close to the main road. The houses are also very close to one another. The beach front is worth a visit for the rock pools and prolific bird life."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Gansbaai Central Accommodation"Lovely place for holiday close to seawater. "
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Die woonbuurt se ligging aan die voet van die berg maak dit uitsonderlik."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Die vars lug is medisyne vir die longe en die siel. Die uitsig praat met 'n mens se hart. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Old Cape Last Trading Post"Lekker plek om na toe te kom vir 'n lekker wegbreek."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Noorkapperlaan Self-catering"Dis 'n mooi dorpie. Was bietjie kort daar om te noem of daar iets kort of nie. Maar met Stilbaai om die draai glo ek nie mens sal sukkel om iets in die hande te kry nie. "
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Winkels is bietjie back dated, maar oukei."
Paternoster, Escape From Cape Town
Bokkoms Guest Flat"Pragtige plekkie, maar na ses saans geen kafee nie."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Nice quite open spaces if you're into that. I loved it. Good break away from city life. Estate is beautiful. People are friendly and helpful. "
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Beach House"Hier kan tyd nog vir 'n rukkie stilstaan en die fokus is die see. Pragtige omgewing."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Lekker rustige dorp! Kan stap na winkels!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zeehuijs"Heerlike strand vir stap. Oulike eetplekkies. Als lekker naby aan mekaar."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Dis definitief die mooiste dorpie met die pragtigste sonsondergange en strande/baaie aan die Weskus. "
Montagu, Escape From Cape Town
Abigail's Garden Cottage"We love Montagu. It's a relaxing town with some wine tasting available. Good restaurants and friendly people. "
Robertson, Escape From Cape Town
The Annex"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. Burban Street Restaurant beveel ek sterk aan vir 'n heerlike aandete met vriendelike diens."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Sandcastle Bed and Breakfast"Pragtige dorpie. Mooiste sonsondergange. "