Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"It's a slow, friendly town with lots to do and history. It is not the first time we have been to the town."
Agulhas, Escape From Cape Town
Stonehouse on Main"Pragtige omgewing, dorp mooi skoon en lekker eetplekke. Strande skoon en ruim."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
House Protea"Ideal if you are looking for a quiet, peaceful holiday destination with a beautiful coastline."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Butterfly Villa"It is a beautiful place, peaceful, just perfect to go and relax."
Elands Bay, Escape From Cape Town
House McIntosh"Baie klein gemeenskap, maar tog nie heeltemal afgesny van naaste dorp nie. As jy van rustigheid hou is dit die plek vir jou."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Goeie restaurante. Uitestekende uitsigte. Ek hoor daar is goeie staproetes."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Happy Family Guest House"Gansbaai is 'n lekker klein dorpie en het alles wat jy nodig het."
Franschhoek, Escape From Cape Town
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Franschhoek is een van die mooiste plekke in ons land. Die mense is vriendelik en die dorp is skoon en het baie lekker eet- en kuierplekke."
Langebaan, Escape From Cape Town
Rustic Hill Accommodation"Raak baie besig gedurende die seisoen, maar ons is al gewoond daaraan. Dit bly steeds 'n voorreg en 'n belewenis om die lagoon te deurkruis met 'n boot. Dit is hoekom ons Langebaan toe kom."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Baie lekker gewees, net winderig soos maar by die see."
Langebaan, Escape From Cape Town
WestBed -The Legend"Pragtige natuurskoon en blou see wat 'n lus vir die oog is. Soek en jy sal al die plekke in en rondom Langebaan kry wat dit 'n unieke plek maak. Ja, die wind waai 'n hond uit 'n bos uit, maar daaraan raak jy gewoond en daar is ook tye wanneer die warm weer en windstilte ongelooflik is. Die verskillende eet- en drinkplekke bied iets vir almal en dit is die moeite werd om te besoek. Ons kuier was beslis die moeite werd!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Crystal Sea House"Awesome fishing village. Lack of shopping facilities, fast food outlets as one has to drive to Vredenberg etc."