Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Struisbaai en Agulhas het 'n unieke karakter wat mens keer op keer laat terugkeer na die suidpunt van Afrika."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Above Board"Yzerfontein is 'n great dorpie met hope karakter. Dit is nie te ver vanaf Kaapstaf nie en beskik oor al die nodige winkels vir jou alledaagse behoeftes."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Stay at Perlemoenbaai"Absolutely beautiful area, just so peaceful."
Montagu, Escape From Cape Town
MonTQ Guest House"Montagu is die moeite en tyd werd om te besoek, veral met soveel geskiedenis."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"The food at the Republic restaurant was excellent. We went for a walk and were greeted by everyone we walked past. A really tranquil setting with friendly people."
Saldanha, Escape From Cape Town
Saldanha Bay Inn"Saldanha is one of our favourite holiday destinations. We had a wonderful time."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."
Agulhas, Escape From Cape Town
Wings Self-Catering Apartment"Agulhas bied heerlike staproetes en getyepoele en is effens weg van die gewoel van Struisbaai. Daar is heerlike restuarante en interessante besienswaardighede, soos die mees suidelike punt van Afrika en vuurtoring. Dit grens ook aan die Agulhas Nasionale Park."
Riviersonderend, Escape From Cape Town
Kromrivier Farm Dam Campsite"Beautiful little town. Can recommend breakfast at the Padloper - garden seating is great."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
C-Skulpie"Yzerfontein is baie goed geleë tussen baie besienswaardighede en wynplase. 'n Moet om te besoek."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Sal beslis volgende keer langer bly. Daar is heelwat juweeltjies en unieke plekkies om te besoek. Bespreek vroeg by die restaurante, hulle is baie gewild en almal baie goed."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Country Hotel"Pragtige dorp en baie om te sien en te doen. Sal defintief weer die dorp en hotel besoek."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Southern Beach House"Algulhas is an amazing place with such warm, lovely, see water."
Saldanha, Escape From Cape Town
La Capitaine"Saldanha is ideally located as a homebase for exploring the West Coast."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Yzerfontein was so bitter lekker. Dit was ons eerste keer en nadat ons verder gegaan het met ons vakansie, het die familie elke keer gesê dat Yzerfontein is die lekkerse plek vir ons familie. Dankie vir julle skoon strand en dorp, asook die mense en die ligging. Ons het veilig gevoel."
Agulhas, Escape From Cape Town
Chateau de Marine Boutique Hotel"Ons was aangenaam verras met ons eerste besoek daar."
Langebaan, Escape From Cape Town
Villiera Guest Farm"Rustige vakansieplek, veral die strand. Sal weer so maak."
Saldanha, Escape From Cape Town
Saldanha Heights"Saldanha itself is beautiful, we felt welcome and safe. The beach was just a refreshing, the sunsets and sunrise was just as beautiful."
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Die plek het baie uitgebrei die laaste paar jaar."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Blombosch Game Lodge"Very friendly town with very helpful community. Love Yzerfontein. Will definitely be coming back."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"'n Tipiese kusdorp met als wat daarmee gepaard gaan en nog meer."