Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6442 reviews.
"Quaint town, not much to do unless you want to eat, eat and eat (though that may have been due to the rainy few days, I'm sure you could find quote a bit to do in the sun). The walk to the big tree was great, signage is poor though so plan a little extra time for getting lost (or take a photo of the map on the notice board)."
"Die pebble strand is die mooiste ooit! Restaurante goed geprys. Spar baie mooi en netjies!"
"Die omgewing is asemrowend mooi. Rotsformasies wat verbyster. Paaie baie goed in alle rigtings."
"Ons het in Cradock net oornag op ons pad Durban toe, maar ek dink dit is definitief 'n langer besoek werd."
"Het op Addo oornag om Addo Olifant Park te besoek, maar Homestead kan ook as vakansieplek dien."
"Uitstekende dorp vir toeriste. Dis net 'n groot en verskriklik jammerte dat die plaaslike Munisipaliteit die dorp se algehele infrastruktuur so laat verwaarloos, met spesifieke verwysing na die strande en die padnetwerk. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"As jy lief is vir koffie, gaan kuier daar. Daar is ook 'n wynplaas met 'n besonderse toer en wynproe."
"Dis die gemaklikste, vriendelikste en veiligste dorp. As jy wil rus. Ferreira Town is jou dorp."
Blue Horizon Bay, Eastern Cape
Angels Rest"Fantasties. Kan nie in beter woorde beskryf hoe rustig en asemrowend mooi dit is nie. "
"Pragtige dorpie met hartsmense wat daar woon. Oulike winkeltjies en Restaurante. Graaff-Reinet is 'n moet sien!"
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Moeggeploeg"Eerste keer in Cintsa en elke oomblik geniet. Hoop om gou terug te gaan of miskien af te tree!"
"Pragtige plek, maar geriewe kan nie net van vol betaalde inwoners geblok word sonder kommunikasie en tarief vermindering nie, dit gee wantroue in advertensies."
"Recommended to all. We enjoyed the best service and full compliments to them."