Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds."
"Dis die eerste keer wat ons in daardie deel van die land vakansie gaan hou het en was aangenaam verras."
"Is lekker naby aan Jbay en goeie plek vir vissermanne en surfers. Fantastiese strand om te gaan stap."
"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "
"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "
"'n Interessante en historiese plek wat 'n dag of wat van verkenning verdien. Die uitsonderlike natuuromgewing moet veral nie oorgesien word nie."
"Terrible roads filled with speed humps, potholes and animals."
"Always love coming to Port Alfred to find out something we haven't seen previously. We always stay in a different place and explore the area around in detail before going home."
"Beautiful old houses, although a bit run-down, with gems of lovely guesthouses and lodge/restaurant if you know where to look. We'll surely visit again."
"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."
"Pragtige dorp. Sal weer moet teruggaan, want daar is nog restaurante en winkeltjies om te besoek."