Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6442 reviews.
Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape
Angler & Antelope Guesthouse"Baie interessante dorp en beslis baie mooier as verskeie ander dorpe in daardie omgewing. Ek het verskeie pragtige foto's in die dorp geneem."
"As jy dink jy het al alles in en om Graaff-Reinet gesien, dan het jy nog niks gesien nie."
"Baie mooi. Wat ons nie geweet het nie is dat alles om die Kowierivier draai en nie om die see nie! "
"Klein plaasdorpie. Ongerepte natuur. Pragtige plek vir die natuurliefhebbers. Sal net nie aanbeveel dat enige families na die restaurant The Belfry Kitchen toe gaan met klein kindertjies nie. Kinders is glad nie welkom daar nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam op die plaas. Die haaswinkeltjie verkoop heerlike beskuit en vyekonfyt."
"Graaff-Reinet is 'n juweel. Die omgewing is baie mooi met pragtige natuurskoon. Die Vallei van Verlatenheid is 'n moet om te besoek. Die dorpie het baie mooi oudhede."
"Daar is min uiteetplekke op die dorp en die strate is redelik vol slaggate. Die mense maak egter die dorp en oral was almal vriendelik, hulpvaardig en die kinders wat veral in Marlow is, het diep in ons harte gekruip. Sal beslis weer Cradock besoek. "
"Camdeboo Nasionale Park was pragtig (Valley of Desolation). Enige besoeker aan Graaff-Reinet kan gerus daar aangaan."
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique 1297"Ons het heerlik gekuier by Marina Martinique."
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique B&B"Fantasties - vyfster-gehalte in alle opsigte."
"Seaview is 'n pragtige plek weg van die gewoel, maar genoeg om te doen met puik restaurant en 'n nabygeleë inkopiesentrum."
"Jansenville is a farming community. We went there because we wanted to learn more About angora goats and farming in the area. there is an excellent museum and home of Sid Fourie in Jansenville both of which give a good feel of the area. We only just got into seeing the house as there was a lady farmers meeting about to begin - like a monthly WI meeting in UK for the local ladies. It is a hard way of life there but there is a certain friendliness around and we felt very safe walking around. "
"Dit mag intimiderend lyk, maar besoekers moet tog die duine klim. As jy eers bo is, is dit die moeite werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Sam's Self-Catering"Port Elizabeth het my baie verbaas. Ons sal verseker langer bly volgende keer. Daar is so baie om te ervaar en die mense is awesome! Well done PE!"
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Acorn Cottage Bed and Breakfast"There is not much to see there."