Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6442 reviews.
"Die omgewing is pragtig met plaaspaaie en kleiner paaie mens na enige plek heen kan vat. Definitief 'n pragtige deel van SA."
"Middelburg is so maklik geleë en het alle nodige winkels en eetplekke beskikbaar. Historiese dorpie en interessante nabygeleë plekke om van daar te besoek."
Addo Elephant Park, Eastern Cape
Addo African Home, Restaurant and Safari"Mooi park. Baie diere gesien. "
"Was aangenaam verras. Graaff-Reinet is vol interesante winkels en restaurante, so baie graag meer tyd daar wou spandeer!"
"Mens behoort 'n paar dae oor te bly om die dorp en omgewing te kan verken - dit is beslis die moeite werd om op pad hier 'n tydjie oor te staan."
"Besoek aan die NG Kerk met die hoogste toring in die Suidelike Halfrond en Marguerite Beneke se glaswerkgalery is absolute moet. Die dorp se tuinhekkies is vreeslik mooi en kreatief."
"Dis 'n baie lekker toeristebestemming. Veilig, en rustig net wat mens nodig het vir 'n vakansie!"
"Kan nie glo dit het soveel jaar vir my gevat om in Oos-Londen te kom nie, pragtig!"
"Besoekers aan Graaff-Reinet moet beslis Camdeboo Nasionale Park besoek, en meer spesifiek die Valley of Desolation. Verdermeer, as tyd dit toelaat, 'n uitstappie na Nieu-Bethesda sal ek hoog aanbeveel. "
"Cradock word dikwels gesien as 'n plek om brandstof aan te vul of om iets te ete te kry. Daar is veel meer te sien en te doen. "