Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2707 resensies.
Almero M. - 7th August 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Buite seisoen was die diens nie op standaard nie en kon nêrens met 'n kaart betaal nie.
Francois M. - 6th August 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Geen netjiese badkamer by vulstasies nie.
Fiona G. - 6th August 2018
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Heerlike ete geniet by Joub's.
Gideon V. - 6th August 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
The Highlander restaurant word hoogs aanbeveel.
Ciska R. - 6th August 2018
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Addo het omtrent 800 olifante. Die kans om hierdie reuse te sien is baie groot. Ons het binne die eerste 20 minute in die park op 4 troppe afgekom. Wat 'n wonderlike ervaring!
Cobien D. - 5th August 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Beslis in enige persoon se reis-wenslysie. Dit is my tweede besoek aan Nieu-Bethesda en elke keer is my ervaring anders en 'n mens ontdek oulike juweeltjies. Neem fietse saam.
Marlene V. - 5th August 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige plek.
Marlene V. - 4th August 2018
staying in Queenstown, Oos-Kaap
Skoon dorp!
Margie A. - 3rd August 2018
staying in Walmer, Oos-Kaap
Perfect area for restaurants and shopping.
Paul V. - 31st July 2018
staying in Oos-Kaap
Uit 'n veiligheidsoogpunt dink ek dis belangrik dat mens die dorpe vemy en eerder oornag op plekke soos Aloe Grove waar mens nie bekommer oor jou motor, wat dalk kan weg wees, die volgende oggend nie.
Callie M. - 31st July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
'n Goed bewaarde geheim.
Jan Hendrik B. - 30th July 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Uilhuis was ietwat teleurstellend. Dit kom verwaarloos en vervalle voor.
Sandy M. - 30th July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Magical klein dorpie. Inwoners is so vriendelik en behulpsaam!
Debbie O. - 29th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dorp is so mooi skoon en verwelkomend. Geniet elke besoek aan Graaff-Reinet.
Ellen M. - 27th July 2018
staying in Walmer, Oos-Kaap
Mens loop nie enige plek rond nie.
Michael T. - 27th July 2018
staying in Walmer, Oos-Kaap
Dit is veilig.
Mc D. - 24th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp. Die vallei van verlatenheid is naby met asemrowende uitsigte.
Karen V. - 24th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met die mooiste kerk.
Angela S. - 24th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lovely restaurants despite being very busy at this time.
Debbie V. - 24th July 2018
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Baie mooi dorpie.
Ryno E. - 24th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtig.
Nicky F. - 24th July 2018
staying in Nanaga, Oos-Kaap
Nanaga Farm Stall is all I know of Nanaga - seems like a lovely peaceful farming area. Plenty of green grass and dairy farms. The Nanaga Farm Stall is an essential stop if visiting the area.
Cindy M. - 23rd July 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Lovely people and quaint little town with a unique landscape.
Magda M. - 23rd July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n pragtige, skoon dorp met vriendelike mense. Polkadot Restaurant is 'n uitstekende keuse, vriendelike diens en baie lekker kos.
Janine C. - 23rd July 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Mountain Zebra Park was amazing en Cradock is 'n pragtige dorpie.
Buddie D. - 23rd July 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Sekerlik 'n geskiedkundige dorp met pragtige ou sandsteengeboue. Baie jammer dat die meeste strate se ryvlakke baie aandag verg. Ons het twee nagte oorgebly en soos beplan die Bergsebra NP wat enkele kilometer weg is, besoek. Nie veel wild gesien nie, maar die omgewing en uitsigte op die verre horisonne is asemrowend mooi.
Hennie B. - 22nd July 2018
staying in Oos-Kaap
Affordable with stunning scenery. Very underrated.
Cynthia N. - 21st July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie mooi plek met baie om te sien.
Gert N. - 20th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooi dorp met baie mooi argitektuur en gawe mense.
Eliza N. - 20th July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Pragtig!
Eza W. - 19th July 2018
staying in Rhodes, Oos-Kaap
We were prepared, but a small shop will be very handy and will be a good business opportunity for a local in Rhodes.
Karin M. - 19th July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Sommige van die snuistery winkels en restaurante is nie oop op 'n Maandag nie. Die kerkie is 'n moet sien.
Jaco E. - 19th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Beslis 'n dorp met baie geskiedenis en beslis die moeite werd om meer tyd te spandeer as bloot net te oornag. Die omgewing is pragtig, net jammer dat die strate ook oorgeneem word deur bedelaars en besope mense wat 'n gevaar is vir motoriste. Geen polisiëring was in sig op enige van die tye wat ons daar was nie - laat jou effe onveilig voel in so 'n pragtige dorp waar besoekers maklik van een plek na ander kan loop.
Marene V. - 19th July 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Min plekke om te gaan vir aandete, maar heelwat wegneemeetplekke om daarvoor op te maak.
Margie G. - 18th July 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Ek wou nog altyd die Uilhuis gaan besoek het en dit was 'n belewenis. Ek kan ook die fossielsentrum aanbeveel waar ek geleer het hoe om fossiele te soek! Daar is regtig soveel om te doen, jy sal nie glo hoe vol dinge so 'n klein dorpie kan wees nie. Moet beslis ook nie die bier en kaas by die Brewery mis nie en ook die Tower Restaurant se Karoo Lam was 'n treffer. Ek wil beslis weer soontoe gaan. Dit was regtig een van die mees interessante plekkies wat ek al by was. En die mense is so vriendelik. Vir jou volgende vakansie, oorweeg beslis Nieu-Bethesda.
Willie O. - 18th July 2018
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Wat 'n verassing!
Gerda B. - 17th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Pragtige geskiedkundige plek. Sal weer moet besoek om alles te sien.
Antoinette P. - 17th July 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
I loved the restaurants and coffee shops. A pleasant town to visit. Pity about all the potholes.
April B. - 17th July 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Visit during the National Arts Festival, but make time to walk around the town, enjoy the coffee shops and restaurants as well!
Aziz P. - 16th July 2018
staying in Cannonville, Oos-Kaap
A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za