Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ville Martinique 5

"Ons hou elke Desember daar vakansie - kamp by Gamtoos Ferry Hotel. Jeffreys is 'n heerlike vakansiedorp."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kareelaagte Guest Farm

"'n Mens moet tyd maak om na die Vallei van Verlatenheid te gaan kyk - dis eintlik verkeerde woord, ek dink nie dis verlate nie, God is oral."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradise Self-Catering Units

"Ons kleindogter doen haar gap-jaar daar. Sy is baie gelukkig."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Stop asb. volgende keer daar - verseker 'n moet!"

Kirkwood, Oos-Kaap

Lekkerkuier

"Die paaie het opgradering nodig, daar is 'n tekort aan meer winkelsentrums insluitend slaghuise. Verblyfkoste is redelik, baie gastehuise is loopafstand. Ek het gaan draf die oggend tot by Look Out en het redelik veilig gevoel. Hulle moet net sypaadjies aan bring vir voetgangers veral soos jy uit Kirkwood gaan."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

On the Beach Guest House and Suites

"Jeffreys se paaie is verbasend skoon en netjies oral waar jy bestuur. Geen rommel wat rondlê nie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Lavender House

"Altyd 'n wenner om te ontspan en vakansie te hou!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Ons eerste keer daar. Sal weer kom kuier."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Marina Martinique B&B

"Altyd lekker om hier besoek af te lê. Mooi dorp en pragtige uitkykplekke oor die see, veral die branderplankryers. Mense in die dorp oor die algemeen baie vriendelik en behulpsaam wanneer daar gesoek word na 'n plek. Aangename verblyf."

Keimond, Oos-Kaap

Seabreeze

"Nie ondersoek nie, te veel gereën."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Remini

"Skoon en rustige dorp."

Keimond, Oos-Kaap

Neptune's Cove

"A pleasant, quiet seaside village. A lovely beach that the community keeps clean, especially after all the flooding."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"Pragtige skoon dorp wat goed onderhou word. Die Camdeboo Nasionale Park is 'n moet op enige persoon se emmerskoplys!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Stil dorpie, maar gewoonlik te min tyd om die skatte te soek."

Elliot, Oos-Kaap

Die Tuinhuisie

"The town can get a little noisy at night. We found the NGK church building fascinating with its small replica memorial building alongside and also enjoyed the mountainous area."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Road Lodge Gqeberha

"Die stad is besig om te verval! Slaggate oral."

Steynsburg, Oos-Kaap

Mautanrho Guest House

"It is a midway sleepover between Gauteng and Port Elizabeth. It is a halfway station."

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell 4B

"Rustige plek om te kan rus."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Seaside Shambali

"Rommelverwydering op die strande kan verbeter."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Cottages20

"Unfortunately, the weather wreaked havoc and we were largely confined to the accommodation. Fortunately, we have a 4x4 vehicle and were able to get out."

Hogsback, Oos-Kaap

Maple Grove Cabin

"Stukkie van my hart het daar agtergebly!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Claptons Beach 2

"Ons eerste keer in Jeffreysbaai. Baie mooi area."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"Pragtige, skoon dorpie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Tot Hier Toe Padstal

"Pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing. Sal weer daar besoek gaan af lê. Uilhuis-besoek was baie interessant."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Cape Cod Accommodation

"Beautiful hidden gem! Wonderful, friendly people - we made friends all over!"

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang