Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2706 resensies.
Henry P. - 28th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Polka Restaurant is baie goed. Besoek aan "Valley of Desolation" is die moeite werd.
Lillian S. - 27th March 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring.
Corné P. - 27th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lieflike dorpie.
Nina E. - 26th March 2018
staying in Humewood, Oos-Kaap
Uitstekend.
Malinda S. - 26th March 2018
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Pragtige ongerepte dorp met vriendelik mense.
Annali B. - 26th March 2018
staying in Lorraine, Oos-Kaap
Eintlik meer `n gewone woonbuurt, maar mens kan maar daar tuisgaan as jy besigheid in PE het, want alles is naby alles in PE (as jy van Gauteng af kom). Ook binne bereik van lughawe. Ons was daar vir `n troue en dit was binne bereik van kerk en onthaal-area.
Cindy M. - 26th March 2018
staying in Oviston , Oos-Kaap
Sal beslis weer daar oornag.
Frans V. - 24th March 2018
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Soos baie ander plattelandse dorpe sal die owerheid moet aandag skenk aan die infrastruktuur in Middelburg. Daar was nogal heelwat gate in die teerpad op pad na die gastehuis.
Maria T. - 23rd March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie goeie area om te oornag of n dag of twee te spandeer. Mense kan ook heelwat langer bly as gevolg van alles om te sien en te doen. My kinders het in die Camdeboo Nasionale Park gekamp vir die nag en was ook baie tevrede.
Liezl B. - 22nd March 2018
staying in Humewood, Oos-Kaap
Alle fasiliteite is binne loopafstand wat dit ideaal maak vir die buitelug mense.
Elrika V. - 22nd March 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Die paaie is maar rof en staproetes verwaarloos maar dis alles die moeite werd om soveel natuurskoon te kan ervaar.
Gawie V. - 21st March 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter.
Piet M. - 21st March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit is 'n geskiedkundige dorp, ons oornag by Graaff-Reinet vir die afgelope 20 jaar.
Amanda K. - 20th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met baie besienswaardighede.
Gaye A. - 20th March 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Unfortunately the hot springs have been left to go to rack and ruin.Everything is closed on a Sunday, no eating establishment was open. Even the Super Spar closes at 1:00, fortunately we had breakfast at Irelander and could do a braai in their amazing braai facilities.
Elna W. - 20th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Skoon dorp. So mooi gerestoureer. Die "Vallei van Verlatenheid" is 'n moet sien.
Jacques T. - 20th March 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Interessante dorp met baie eetplekke en hulle bedien lekker kos. Die paaie kort aandag soos in enige ander plattelandse dorpie.
Andrew B. - 19th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Netjiese en skoon dorp.
Karen S. - 19th March 2018
staying in Nahoon Strand, Oos-Kaap
Onverbeterlike natuurskoon in veilige en bekostigbare omgewing.
Angelique G. - 18th March 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Wat 'n verrassing! Klein maar daar is soveel om te sien en kan lekker koud raak!
Theunis O. - 18th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Geskiedkundige dorp met baie museums. Natuurreservaat blyk indrukwekkend te wees.
Enid D. - 17th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Vallei van Verlatenheid is 'n moet.
Enid D. - 17th March 2018
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Pragtige omgewing, en naby verskeie passe.
Alida M. - 17th March 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Uniek met n eiesoortige bekoring!
Andre V. - 17th March 2018
staying in Walmer, Oos-Kaap
Goed geleë.
Erica M. - 16th March 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Vir 'n persoon wat hou van geskiedenis en geboue is dit 'n moet.
Phillip V. - 16th March 2018
staying in Newtonpark, Oos-Kaap
Baie veilig.
Theresa L. - 15th March 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Will definitely want go back. Needed to spend at least another day there. Very laid back and peaceful. The Owl House, Fossil Kitchen, Brewery as also the New People Gallery at the Tower Restaurant is a must. The townspeople were exceptionally friendly. Can't stop sharing our time at Nieu-Bethesda with friends and family.
Hans B. - 14th March 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Nog 'n dorp wat agteruit gaan.
Antoinette V. - 14th March 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Wonderlike omgewing, maar paaie en infrastruktuur laat veel te wense oor. Sommige staproetes onveilig weens ontbrekende roete aanwysings en gebrekkige instandhouding. Tog wel die moeite werd.
Alma D. - 12th March 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!
Elrida E. - 12th March 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Rustige mooi dorpie. Veilig om oor te slaap.
Nellie R. - 12th March 2018
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Baie mooi dorpie, sal graag weer kom kuier! Interessante geboue en gasvrye mense ontmoet!
Henri N. - 12th March 2018
staying in Burgersdorp, Oos-Kaap
Almal baie vriendelik en hulpvaardig.
Tracy H. - 11th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Gorgeous and charming town worth a visit.
Demetri C. - 11th March 2018
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Dis 'n lieflike plek.
Joggie T. - 11th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dis geografies goed geleë vir 'n oornag op pad na die Oos-Kaap en Suidkaap. 'n Besonderse ou wêreldse dorp met baie geskiedenis.
Nic G. - 10th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ou plattelandse dorpie.
Louis V. - 10th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Vallei van verlatenheid was 'n ervaring, kon in kerk ingaan en dis pragtig binne, dorp is baie skoon.
Nico E. - 8th March 2018
staying in Venterstad , Oos-Kaap
Traveling to Venterstad through to Bloemfontein was a good experience. The road is in an excellent condition with very little traffic. I think it could have been quicker than the N1.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za