Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Rothman Street B&B

"Gaan besoek Camdeboo, spesifiek die Vallei van Verlatenheid. Die KFC se diens is puik."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Kiepersol

"Aftree-plekkie"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige dorp, veral die ou historiese geboue en 'n pragtige kerk."

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"'n Goeie halfweg tussen die noorde en die suide. Die stilte van die uitgestrekte Karoolandskap is sielsverrykend!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Port Elizabeth was altyd so goed gewees maar daar is baie werk om alles weer op spoed te kry met alles wat agteruit gaan."

St. Francis, Oos-Kaap

Sunbird 2

"Kaap St. Fransis is verseker een van die mooiste strande. Was mal oor die strand met al sy baie honde. Heerlike stap, swem en visvang."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Bethesda

"Dit was ons derde verblyf in Nieu-Bethesda en was weer net so aangenaam soos altyd. Die dorp en sy mense is besonders en die "festival of lights"-optog deur die dorp op Oujaarsaand sal ons baie graag weer wil meedoen."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Rothman Street B&B

"Pragtige historiese dorp met museums, Camdeboo Nasionale Park en Vallei van Verlatenheid."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Bayview Loghome

"Nie eintlik ingegaan nie, behalwe na die Bay-winkelsentrum. Naby en goed toegerus."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Die dorp het iets vir almal se smaak. Die Recollection Museum se ou motors is definitief die kuier werd."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Bethesda

"Pragtige dorp en baie lekker om te loop en te verken."

Patensie, Oos-Kaap

Ripple Hill Hotel

"Ry bietjie die ongewone roetes en verken ons mooi land."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Cottages20

"Paaie na Koffiebaai is in 'n baie slegte kondisie. Koffiebaai se strand is baie skoon en netjies. Die natuurskoon is baie mooi."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Astons No. 3

"Jeffreysbaai is 'n baie lekker vakansiebestemming en soveel om te bied van die winkels tot waterpark en strande. Die inwoners is bitter gaaf en so behulpsaam."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Mulberry Place

"Die dorp is soos meeste kleiner plekke besig om te verval, maar die Mountain Zebra Park en Olive Schneider house is beslis 'n besoek werd."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Leopard's Valley Guest Cottages

"Die sonsondergang oor die Vallei van Verlatenheid is 'n moet sien."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Aquarius B&B

"JBay is skoon en mens voel veilig daar. Kan beslis sien wie is aan bewind daar. Strande skoon. Maar eerlik hulle naglewe vir ons universiteitkinders was swak en die restaurante wat so vroeg toemaak is belaglik. Het heerlik by Vismandjie en Trawlers geëet. Vir seker die moeite werd"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Cactus

"Mooi dorpie met vriendelike mense!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Anna's Place

"Should open up more local eating places like a takeaway and a few more franchises to give more options to eat out."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Garden House and Cottage

"Woonbuurte en hoofstrate pragtig skoon en goed versorg! Baie mooi, ou, geskiedkundige geboue en dorp met karakter!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"Ons was verras deur die sjarme van die middedorp, eetplekke was goed en dorp was skoon en netjies."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"The Valley of Desolation and the National Park are close by and these were our attractions. The visit to these was fulfilling."

Queenstown, Oos-Kaap

Knightly Self Catering

"The city centre was filled with litter, the roads need to have their potholes fixed and there is not much to do in the town."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"Ons waardeer die gerestoureerde historiese huisies!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"Pragtige Karoodorp met baie karakter."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Aloe Manna Self Catering Guest House

"Baie aangenaam verras! Gesin se 1ste besoek hier. Sal beslis weer kom."

Keimond, Oos-Kaap

Nicky's Nest

"Baie oulike plek, ongekunsteld."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Lekker restaurant baie besienswaardighede."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang