Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Marolene V. - 5th April 2018
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Pragtige plattelandse omgewing.
Louisa V. - 5th April 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu-Bethesda is 'n juweel van 'n dorp. Ons vertel vir almal om 'n besoek te gaan aflê.
Hennie O. - 4th April 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Love this town - will always be close to my heart.
Ria L. - 4th April 2018
staying in Oos-Kaap
My kennis is nie baie wyd nie, maar dit wat ek al beleef het was heel goed.
Reniel E. - 4th April 2018
staying in Queenstown, Oos-Kaap
Omgewing is pragtig. Nie regtig dorp besoek om kommentaar te lewer nie.
Armand V. - 3rd April 2018
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Joubertina het al die nodige winkels beskikbaar indien jy kruideniersware, klere en vleis benodig om te koop. Die natuurskoon is ongelooflik mooi.
Bernadine R. - 3rd April 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Beautiful clean town with a lot of history. Quaint buildings which enlighten the mind. Everyone needs to visit Graaff-Reinet once in their lives.
Elize S. - 3rd April 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons was baie beïndruk met Graaff-Reinet. Meeste plattelandse dorpe het verval en agteruitgegaan en hier is dit glad nie die geval nie. Die dorp is skoon en mooi in stand gehou. Geskiedkundige huisies is ook in goeie toestand. Lekker koffie en kuierplekkies. Baie mooi gholfbaan, natuurreservaat. Ek sal Graaf-Reinett vir seker aanbeveel vir 'n ware Karoo gevoel.
Carin P. - 3rd April 2018
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Pragtige, skoon rivierloop en groot sand strand. Onbeskryflik mooi - nog nie oorbevolk nie.
Carika F. - 3rd April 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Oulike dorp met baie besienswaardighede.
Wessel D. - 3rd April 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Lekker weggesteek van die normale gejaagde lewe.
Johan M. - 2nd April 2018
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Lekker by George restaurant geëet!
Daniel B. - 2nd April 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Opwindend, avontuurlustig, ook 'n unike rustigheidsgees.
Hanli-mariet L. - 2nd April 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Iets spesiaal en die omringende natuurskoon en geskiedenis kan jou definitief langer besig hou as net vir een aand se verblyf!
Christelle M. - 2nd April 2018
staying in Walmer, Oos-Kaap
Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het.
Ronel M. - 2nd April 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Dis 'n pragtige geskiedkundige dorp.
Jody W. - 2nd April 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Pragtige dorp, veral die skole in die dorp. Jy voel baie veilig in die dorp. Baie mooi kerk - definitief 'n aantrekkingspunt vir toeriste.
Cindy M. - 31st March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooiste kerk ooit!
Line G. - 30th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige ou geboue. Kan gerus meer tyd daar spandeer om mooi foto's te neem.
Sanet S. - 29th March 2018
staying in Walmer, Oos-Kaap
Naby aan alles! Naby malls (Walmer Park en Moffet on Main), naby hospitale, naby NMMU, naby restaurante, naby lughawe! Gerieflik!
Henry P. - 28th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Polka Restaurant is baie goed. Besoek aan "Valley of Desolation" is die moeite werd.
Lillian S. - 27th March 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring.
Corné P. - 27th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lieflike dorpie.
Nina E. - 26th March 2018
staying in Humewood, Oos-Kaap
Uitstekend.
Malinda S. - 26th March 2018
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Pragtige ongerepte dorp met vriendelik mense.
Annali B. - 26th March 2018
staying in Lorraine, Oos-Kaap
Eintlik meer `n gewone woonbuurt, maar mens kan maar daar tuisgaan as jy besigheid in PE het, want alles is naby alles in PE (as jy van Gauteng af kom). Ook binne bereik van lughawe. Ons was daar vir `n troue en dit was binne bereik van kerk en onthaal-area.
Cindy M. - 26th March 2018
staying in Oviston , Oos-Kaap
Sal beslis weer daar oornag.
Frans V. - 24th March 2018
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Soos baie ander plattelandse dorpe sal die owerheid moet aandag skenk aan die infrastruktuur in Middelburg. Daar was nogal heelwat gate in die teerpad op pad na die gastehuis.
Maria T. - 23rd March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie goeie area om te oornag of n dag of twee te spandeer. Mense kan ook heelwat langer bly as gevolg van alles om te sien en te doen. My kinders het in die Camdeboo Nasionale Park gekamp vir die nag en was ook baie tevrede.
Liezl B. - 22nd March 2018
staying in Humewood, Oos-Kaap
Alle fasiliteite is binne loopafstand wat dit ideaal maak vir die buitelug mense.
Elrika V. - 22nd March 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Die paaie is maar rof en staproetes verwaarloos maar dis alles die moeite werd om soveel natuurskoon te kan ervaar.
Gawie V. - 21st March 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter.
Piet M. - 21st March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit is 'n geskiedkundige dorp, ons oornag by Graaff-Reinet vir die afgelope 20 jaar.
Amanda K. - 20th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met baie besienswaardighede.
Gaye A. - 20th March 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Unfortunately the hot springs have been left to go to rack and ruin.Everything is closed on a Sunday, no eating establishment was open. Even the Super Spar closes at 1:00, fortunately we had breakfast at Irelander and could do a braai in their amazing braai facilities.
Elna W. - 20th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Skoon dorp. So mooi gerestoureer. Die "Vallei van Verlatenheid" is 'n moet sien.
Jacques T. - 20th March 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Interessante dorp met baie eetplekke en hulle bedien lekker kos. Die paaie kort aandag soos in enige ander plattelandse dorpie.
Andrew B. - 19th March 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Netjiese en skoon dorp.
Karen S. - 19th March 2018
staying in Nahoon Strand, Oos-Kaap
Onverbeterlike natuurskoon in veilige en bekostigbare omgewing.
Angelique G. - 18th March 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Wat 'n verrassing! Klein maar daar is soveel om te sien en kan lekker koud raak!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za