Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2711 resensies.
Pieter V. - 4th January 2018
staying in Jansenville, Oos-Kaap
Nie veel om te doen nie.
Lorraine G. - 4th January 2018
staying in Fernglen, Oos-Kaap
It's not as close to all amenities but its a very safe, quiet neighborhood. You get to see other places that you would not see if you were in a central place.
Anita Leonie S. - 4th January 2018
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Beslis 'n moet vir diegene wat natuurskoon, berge en die platteland waardeer.
Marietjie V. - 4th January 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Altyd wonderlik!
Julene C. - 4th January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n groot en pragtige dorp, maar dit was net moelik om eetplekke op Kersdag te vind. Alles was gesluit.
Karla V. - 4th January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n baie spesiale plek, daar is ongelooflike natuurskoon en oulike winkels, dis veilig en skoon en vriendelik.
Francois S. - 4th January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie mooi dorpie met vriendelike mense en interessante plekkies om te besoek.
Pat B. - 3rd January 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Unusual, interesting attractions, art-wise and culture-wise. Warm receptions by all we met.
Landi D. - 3rd January 2018
staying in Oos-Kaap
Fantastic!
Sarel V. - 3rd January 2018
staying in Pearston, Oos-Kaap
Die padtekens op pad na Waterford benodig dringend aandag! Meer toeriste wat van die hoofpaaie wil afdwaal, sal dan besoeke bring aan die pragtige omgewing!
Ursula M. - 3rd January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Beautiful Karoo-town with beautiful surroundings.
Elaine M. - 3rd January 2018
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Baie mooi, ouer deel van Port Elizabeth. Nie te ver van die see af vir mense wat graag die strand wil besoek nie.
Kassie C. - 3rd January 2018
staying in Addo, Oos-Kaap
As jy olifante wil sien is dit die plek, die ander wild was teleurstellend.
Frans H. - 3rd January 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Pragtige dorp, met baie geskiedenis, maar vinnig aan die agteruitgaan. Die dorp se paaie is uiters sleg, en die water kwaliteit is swak. Ek kuier eerder in dorpe soos Prins Albert, Steylerville, Graaff Reinet, Gariep, Calitzdorp, Barrydale, Swellendam, Montagu waar hulle na toeriste en hulle dorp omsien.
Lizette R. - 3rd January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Besoek gerus Vallei van Verlatenheid. Pragtig met sonopkoms!
Jana S. - 3rd January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Bekoorlike dorp. Heerlik om nog tot 21:00 by die Spar te kon inkopies doen na 'n lang dag op die pad.
Wendy Y. - 2nd January 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Om die oujaar in Nieu-Bethesda af te sluit, is 'n onvergeetlike ondervinding wat elkeen aan hom-/haarself verskuldig is.
Roelien R. - 2nd January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie interessante dorpie met sy besienswaardighede en geskiedenis. Ons was werklik baie veras gewees. Dit is n merkwaardige skoon dorpie.
Winnie R. - 2nd January 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Oulike dorp om te besoek en net te ontspan.
Adelle M. - 2nd January 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
'n Moet sien! Dit vat jou terug in tyd, stof paaie, veilig area waar kinders in die strate speel. Baie winkels, en plekkies om te eet. Die uilhuis is baie interessant, my seuns het van al die fossiele gehou, en was mal daaroor om in die rivier van hulle te gaan soek. 'n Paar biere by die brouery is altyd lekker, terwyl die kinders in die damswembad swem! Ag nee wat! Dink nie iemand sal spyt wees om hierdie dorp te besoek nie!
Ilana E. - 1st January 2018
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Klein, rustige dorpie! Ons was effe teleurgesteld met die padstal.
Marthinus O. - 1st January 2018
staying in Addo, Oos-Kaap
Addo Olifantpark is naby Addo. Dit was 'n goeie dagondervinding. Ons het redeilk baie wild gesien en ook hoe die Olifante baljaar in die watergat.
Petrus S. - 1st January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Aangename toerismebestemming, baie om te verken.
Stephen N. - 1st January 2018
staying in Burgersdorp, Oos-Kaap
Ideale plek om te oornag op pad na Oos Londen en omliggende gebiede.
Alida R. - 1st January 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooi, skoon en veilige dorp.
Ines B. - 1st January 2018
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Baie dankie vir 'n baie angename verblyf.
Marianne K. - 31st December 2017
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Excellent for hiking and cycling and enjoying nature. Unexpectedly cool in summer.
Mariette H. - 31st December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Plekname kort verf om bemarking te bevorder.
Pieter B. - 30th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lekker skaapvleis by Kamdebo Slaghuis. Heerlik geëet by Coldstream Restaurant. Kamdebo Park en Vallei van Verlatenheid 'n absolute moet.
Francois G. - 30th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Fascinating and great escape.
Chantelle D. - 30th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Lekker klein dorpie met vriendelike mense en stories. Die sterrekyk kan mens vir niks verruil nie
Jacqueline B. - 29th December 2017
staying in Uitenhage, Oos-Kaap
A lovely town, with friendly people. Would love to go back, just won't be staying at VJ’s Guest House.
Nico E. - 29th December 2017
staying in Sunnyridge, Oos-Kaap
Waarde vir geld en baie naby aan lughawe!
Jaynie N. - 29th December 2017
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Soveel anders as wat ons verwag het. Mooi groot slaghuis en alles wat mens nodig het is in die mini mark. 'n Mooi boere dorp met vrugtebome en baie Toyota bakkies.
Piet C. - 29th December 2017
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Fantasties!
Derek F. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die dorp en die Kamdeboo Nasionale Park regverdig beslis meer as een dag se besoek.
Aubrey C. - 28th December 2017
staying in Thornhill, Oos-Kaap
Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer. Naby strande en winkelsentrums, maar uit die gewoel.
Burtie V. - 28th December 2017
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Baie, mooi, rustige dorpie met geskiedkundige geboue.
Martin En Jenny K. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons besoek Graaff-Reinet gereeld, en dit bly steeds 'n sjarmante vakansie bestemming.
Steyn V. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie interessant en goed onderhoude dorpie met goeie restaurante. Het ook die Valley van Verlatenheid besoek, definitief moeite werd.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za