Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 5501 resensies.
Sunet D. - 27th January 2020
staying in Marina Martinique, Oos-Kaap
Stil en gerieflik.
Jasryn G. - 27th January 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Baie veilig om te wees en kan enige tyd van die aand daar uitgaan.
Roland Lionel David D. - 27th January 2020
staying in Marina Martinique, Oos-Kaap
Baie mooi omgewing. Bietjie ver van winkels, restaurante en ander besighede.
Simoné L. - 25th January 2020
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Al negatiewe kommentaar is die haglike toestand van die paaie in Hogsback, verder is dit 'n lieflike toerismebestemming!
Talita R. - 25th January 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Baie gesinsvriendelik.
Sureen H. - 24th January 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Sal moontlik aanbeveel vir skoonmaakdienste as dit 'n lang verblyf is.
Jacoba Johanna B. - 24th January 2020
staying in Queenstown, Oos-Kaap
Pragtige omgewing rondom Queenstown. Ek vermy maar gewoonlik die middestad en soos alle ander groterige dorpe, is dit baie besig.
Gerald B. - 24th January 2020
staying in Cradock, Oos-Kaap
The only real attraction is Zebra Mountain Park. The Mineral Spa is neglected and has therefore lost its savour. The heritage buildings are only appreciated by those who have an understanding. The condition of the town is also neglected, eg. cleanliness and pot-holed streets.
Brynley C. - 24th January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
It's going through a drought at the moment so it might not appeal to everyone but I loved it's desolate beauty.
Willie W. - 22nd January 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Baie mooi, veilige area.
Sureen H. - 21st January 2020
staying in Cradock, Oos-Kaap
'n Baie interessante plekkie en goeie oorslaapplek.
Mariana B. - 21st January 2020
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Beste plek om by Doornberg te slaap omdat dit so naby is van die dorpie af!
Francois M. - 21st January 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Mooi en veilige strand.
Ernest D. - 21st January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ek verstout my om te sê dat die museums nie goed ondersteun word nie, maar tog soveel wonderlike geskiedenis daar lê. Ons kon beswaarlik alles op lees en deeglik inneem. Persoonlik sou ons 'n paar dae daar wou rond beweeg en tyd spandeer, ons tyd was egter beperk die keer.
Mariska N. - 20th January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ten spyte van die huidige droogte, is dit nog 'n mooi dorpie met natuurskoon en baie histories interessante plekke.
Ockert N. - 20th January 2020
staying in Boknesstrand, Oos-Kaap
Lekker rustige vakansiedorpie. Mooi groot strand en lagoon. Lekker vir die hele gesin.
Palesa L. - 20th January 2020
staying in Oos-Londen, Oos-Kaap
It's a more peaceful place of Eastern Cape vacation I have been to so far. Not much adventures activities to offer.
Curt H. - 20th January 2020
staying in Morganbaai, Oos-Kaap
Hou dit soos dit is, skoon en stil.
Lood R. - 20th January 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Sien sterre.
Ilona D. - 20th January 2020
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Unfortunately only a few restaurant options in Colchester. Very short drive to Port Elizabeth though.
Mia A. - 20th January 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Pragtige, veilige strande al die pad van Somerstrand tot verder in die rigting van die stad.
Louisa D. - 20th January 2020
staying in Paradise Beach, Oos-Kaap
Lekker rustig en naby genoeg aan Jeffreysbaai vir opwinding vir die tieners.
Duncan F. - 20th January 2020
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Road to Rhodes needs work done to it.
Inathi S. - 19th January 2020
staying in Oos-Londen, Oos-Kaap
East London is beautiful!
Janine C. - 19th January 2020
staying in St. Francis, Oos-Kaap
Awesome.
Gary T. - 19th January 2020
staying in St. Francisbaai, Oos-Kaap
We had popped into St Francis Bay a few years ago and always wanted to make a stay of it. We were not disappointed.
Savannah W. - 18th January 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
All good!
Arina J. - 18th January 2020
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige dorpie in die Karoo. Definitief een van my gunsteling plekke om te besoek. Mens kan gerus meer tyd in die dorpie deurbring om die saligheid van die Karoo te beleef.
Hendrik V. - 18th January 2020
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Die dorp het agteruit gegaan. Slegte pad van Aliwal-Noord af.
Rory H. - 18th January 2020
staying in Greater Addo, Oos-Kaap
Lots of litter and rubbish on the road to the park gives a very bad impression.
Elizabeth D. - 18th January 2020
staying in Kidd's Beach, Oos-Kaap
Kidd's beach het alles wat jy nodig het. Daar is n dokter en veearts. Die OK hou alles aan wat jy nodig het.
Conrad J. - 17th January 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Baie goeie vakansiebestemming.
Maretha V. - 17th January 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Ons was ongelukkig te kort daar om ‘n opinie te kan gee - dit is egter goed geleë en ‘n wonderlike oornagopsie langs die Oos-Kus.
Nicolene S. - 17th January 2020
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Fascinating town. I would love to go back and do the tours.
Siphokazi M. - 16th January 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Beautiful.
Maggie B. - 16th January 2020
staying in Port Elizabeth, Oos-Kaap
Daar is nie veel om te besigtig nie.
Claire P. - 16th January 2020
staying in Cintsa, Oos-Kaap
Stunning beaches, friendly people, excellent location to kick back.
Clyde M. - 16th January 2020
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Hogsback is a wonderful place that you will fall in love with and want to return to again and again, especially if you love waterfalls and hiking.
Johan B. - 16th January 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Fantasties!
Lizette V. - 16th January 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Baie mooi omgewing met lekker bulte, kon lekker daar draf.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za