Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Mooiste dorp in die Karoo!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Moramba Cottage

"Loved visiting the windy city."

Port Alfred, Oos-Kaap

Ripples Beach House

"It was our first time traveling to PA. We Googled some places, but when we went it was a bit disappointing. We enjoyed the boat cruise."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Stone Haven at Nieu Bethesda

"Oase van rus en kalmte. Word weer mens!"

Matatiele, Oos-Kaap

Resthaven Guesthouse

"Surprisingly nice town. It is definitely a good base to use when exploring the surrounding areas."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

The Orchards Guesthouse

"Dis 'n dorp met baie eetplekke wat my baie goed toegestaan het. Mense is vriendelik en die plek is skoon en netjies."

Joubertina, Oos-Kaap

Le Bocage Guest House

"Rustige, klein stil dorpie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Carrow Veld Cottage

"Wat 'n pragtige kerk en mooi outydse huise wat bewaar word. Asemrowend."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Tulip 14

"Met die see, die berge en alles te doen in en rondom die dorp behoort dit in enige smaak te voorsien."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

216 Brookes Hill Suites

"Peaceful and lovely place. I'm coming back."

Oos-Londen, Oos-Kaap

3 On Bayview

"Ongelukkig soos baie groot stede in die land, is Oos-Londen bemors met vullis en baie ouer geboue word nie instandgehou nie. Gonubie self is 'n pragtige dorpie wat netjies en skoon gehou word."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Surfpoint 9

"Loved hake and chips at the famous potkos. Loved the scrapbook studio - a real treat."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Paxton Hotel

"Port Elizabeth is die 8-minuut stad, alles is 8 minute uitmekaar! Die verkeer vloei goed en as die wind nie waai nie, is PE fantasties! Maar die wind is soms ook lekker!"

Port Alfred, Oos-Kaap

3040 on Freshwater

"Baie mooi, rustige dorpie by die see. Die weer was net so 'n bietjie sleg oor die Paasnaweek."

Port Alfred, Oos-Kaap

Panorama Guest House

"Beslis my aftreedorp. Ek is verlief op die plek."

Port Alfred, Oos-Kaap

The Spinning Reel

"Baie oulike dorp met uitstekende restaurante."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Tulip 14

"Baie lekker dorp vir inkopies met heerlike restaurante. Strande is pragtig. Daar is net baie bedelaars wat lastig is."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"Dit is 'n goeie plek vir oorslaap op pad na 'n ver eindbestemming."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Timoak

"Jeff is die plek om te wees."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Villa Delfini B3

"Kitchen Window is 'n moet as jy gaan uiteet in Jeffreys! Perfekte plek as jy klein kinders het."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

De Wingerd

"Dit is 'n pragtige dorp met vriendelike mense. Die dorp is mooi skoon en ideaal geleë tussen die Kaap en Gauteng. Ons het baie lekker gekuier in die dorpie."

Aberdeen, Oos-Kaap

Die Wynberg werf

"Klein dorpie, maar gerieflike oornagplek."

Humansdorp, Oos-Kaap

Protea Cottage

"Praktiese dorp vir die omliggende boere. Twee mooi koffiewinkels. Maar eintlik ry meeste mense Jeffreysbaai en St. Francisbaai toe vir toerisme-aktiwiteite."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Heath Villa

"Breakfast at Heritage was outstanding, to be recommended."

St. Francis, Oos-Kaap

Cottage on College

"A great destination."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang