Verified Reviews
East London
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in East London
Rated 4.1 out of 5 based on 225 reviews.
"Die stad self is nie meer dieselfde nie, maar buite die stad is daar goeie vakansieplekke."
"Gonubie is 'n heerlike plek om vir 'n paar dae te ontspan. Dis ons vierde besoek aan Gonubie - dit spreek dus vanself dat ons dit weer sal besoek!"
"Baie lekker, maar sommige areas soos Southernwood is so besoedel met rommel. Waarom maak die munisipaliteit hierdie area nie op 'n roetine basis skoon?"
"Als wat jy nodig het alles is by mekaar en daar is die see, wat meer wil jy hê."
"Die mooiste stad in SA, baie groen en mooi plantegroei in die woonbuurte."
"Baie beïndruk. Strande is pragtig en ek dink nie mense besef hoe mooi dit is daar nie. Stad is maar vuil op meeste plekke, maar as jy weet waarheen om te gaan, sal mense aangenaam verras wees. Oos-Londen se vismark het die beste vis en chips in Suid-Afrika en Friesland beskik oor die beste melkskommel. Ek sal definitief weer Oos-Londen besoek."