Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3540 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Forest Lane"Lyk na baie oulike dorpie wat heelwat bied. Ons was baie bly vir die reën, maar ongelukkig werk dit nie so goed wanneer mens 'n gebied behoorlik te voet wil verken nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Beeldskoon. Vriendelike inwoners. Skoon omgewing."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Wat my afsit van Clarens is die mense wat verwag jy moet vir hulle geld gee as hulle vuil water oor jou kar gegooi het nadat jy vir hulle gesê het om dit nie te doen nie. Dit maak dit ongemaklik vir almal en mense gaan begin om weg te bly van Clarens as gevolg van dit."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Nelsbells Cottage"Uitstaande naweek en vakansiebestemming. Pragtige plek met baie dinge om te doen."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Il Castello"Die parkering skiet te kort vir al die besoekers wat kom kuier."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain Villa 238"Die skoon- en mooiheid van Clarens sal ons altyd by bly. Elke sekonde geniet!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Veiligheid rondom square het verswak vanaf vorige besoeke."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Oulike dorp met interessante winkels. Baie besig oor naweke so ons het eerder op die plaas gebly. Eienaar van Hart en Siel het soveel inligting oor omgewing aan ons gegee. Pragtige winkel! Heerlikste bruin broodjie gekoop by eetplek/varsgebak. Omgewing is asemrowend-mooi!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Main Street The Loft & The Studio"A beautiful little town to go to relax and unwind, a place where time literally stands still."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Kiara Lodge"Get yourself a weeklong hiking pass from the Clarens Village Conservancy and a map and explore the multiple hiking trails on offer around Clarens. If you parkrun, lace up for a great trail run on Saturdays. For the adventure seekers, check out Clarens Extreme for white-water rafting and ziplining. Die Bus Stop offers really nice quad-biking opportunities. If you have a Wild Card, hiking and driving around Golden Gate National Park is free of charge and well worth a full day."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Camelroc Guest Farm"Loved the restaurant Op Die Stoep, and did some shopping for gifts."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Mooi dorpie tussen die berge. Baie lekker eetplekke."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hannic's Retreat"Arriving on a Sunday is not the best as many places were closed by the time we had arrived, but we did a little walk around on Monday morning and it was great."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Red Mountain House"Mooi natuurskoon en oulike winkeltjies en baie lekker eetplekke."
Clarens, Eastern Free State Highlands
By the Way Gastehuis"Baie om te doen en te sien in die omgewing. Sal weer moet gaan om te doen waarby ons nie kon uitkom nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hannic's Retreat"Everything, from art galleries to mountain biking or climbing."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Meander Stay"'n Pragtige dorpie met allerhande goeie winkels en restaurante. ’n Paradys met pragtige natuur om te stap en in die natuur te wees en te ontspan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Leliehoek"Oor die algemeen is Clarens effe aan die duur kant."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Aspen Guest House"Altyd lekker en 'n fees vir die oog en lafenis vir die siel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Main Street The Loft & The Studio"Pragtige plekkie. Die restaurante verskaf heerlik kos."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage 1 @ Gentle Presence"Daar is soveel om te sien, doen en beleef! Die atmosfeer is baie ontspanne en die natuurskoon ongelooflik mooi."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Arundel Studios"Fabulous tourist destination with lots of interesting shopping!"