Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Nature's Loft"Paaie was in 'n skokkende toestand! Glad nie 'n plek om nodige inkopie-tekorte aan te vul nie, kry gerus alles in nabygeleë dorpe soos Bethlehem voordat u soontoe vertrek."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Wens net die regering wil die paaie in stand hou! So pragtige bestemming ons ry graag deur die Oos-Vrystaat en spandeer lekker as toeriste ons ekstra spaargeld. Maar die toestand van die paaie maak dat ons, ons roete sal heroorweeg in die toekoms."
Clarens, Eastern Free State Highlands
One The Mews"Sielsrustige dorpie, dit bly een van my gunstelingbestemmings!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Main Street The Loft & The Studio"Ons sal weer gaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Upper House"Pragtige omgewing, beslis die moeite werd om te besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Sal weer gaan, nie by alles uitgekom nie. Goeie en billike restaurante."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Clarens is 'n lieflike, veilige klein dorpie met oulike winkeltjies en lekker uitstappies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Herberg-Klein"Clarens gaan agteruit. Grondpaaie absoluut onbegaanbaar. Stank hang oor plein veral by eetplekke. Straatoppervlaktes is in haglike toestand. Andersins is Clarens se natuurskoon nogsteeds asemrowend."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Meerkat Manor"Baie rustig, inwoners vriendelik en eetplekke baie goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Odendaal’s Ridge"Lieflike omgewing, maar wat die dorp self betref, word daar 'n groter ophef van gemaak as wat dit werlik werd is."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Stoke House"I loved the place. Perfect for a birthday weekend. We thoroughly enjoyed ourselves."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Baie lekker geëet by Fouriesburg Country Inn, mooiste omgewing."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Meerkat Manor"Die munisipaliteit sal dringend moet kyk na water en kragvoorsiening na die mooi plekkie. Die teerpad is bykans onrybaar met vele slaggate."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hannic's Retreat"Uitstekende omgewing. Baie restaurante. Veilig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Meer inligting rakende wanneer feeste in Clarens aangebied word sal goed wees."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Periwinkle Blue"We were surprised at the variety of the square in town. Beautiful location with lots to do. Only about 20-30 minutes from Golden Gate, which is gorgeous and lots of hikes are available there."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiberg View Clarens"We love the tranquillity of the place. Just needs a proper butcher and supermarket."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Dit is 'n baie rustige en veilige dorpie om te kom ontspan en van die woelige stadslewe weg te kom. Daar is ook baie interessante winkeltjies om te besoek en heerlike restaurante om by te eet."