Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3540 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mt Horeb Manor"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Collett House"Het meer verwag van Clarens - dink dit is 'n bietjie over-rated."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Emden Bass"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "
"Kry beter dienste en dan kom meer toeriste. Buitelandse toeriste stel baie belang."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Stonehaven Clarens"Beautiful surrounds in East Free State next to the Maluti Mountains. Breathtakingly beautiful."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bergvliet Cottages Clarens"Baie mooi dorpie, perfek vir 'n oornagstop op pad Durban toe! "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Vir my is Clarens die juweel van die Vrystaat - die plekkie het in my hart gekruip en sal beslis weer gaan kuier daar. Al die winkeltjies is lekker om te besoek en die mense is ook so vriendelik. "
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Meerkat Manor"Rosendal is the quiet, happy, festive place that has stepped back in time. Definitely will be back again."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Meerkat Manor"Pretty farming area. Town not so hot with water and power supply problems."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Piccolo Nido"Definitief 'n moet t.o.v. natuurskoon, staproetes en ander aktiwiteite."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Lekker kuier atmosfeer en pragtige omgewing. Die Blou Donkie Restaurant se pryse is duur en swak gehalte. Ander eetplekke was puik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Pragtige dorpie en het lekker in al die winkels rondgeloop. Ons gunsteling-eetplek is Time & Again Bistro."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont Rouge"Clarens is altyd 'n wenner. Ons is verlief op die dorpie!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Guest House Clarens"Will be enjoyed if a relaxed destination is required."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Arundel Studios"Die boesmantekeninge by Schaapplaats is 'n moet!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Zoete Inval"Clarens is 'n baie mooi dorpie, hier is baie om te doen, en as jy nie iets wil doen nie, is dit die rustigheid vanself. Ons sal weer kom kuier."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Red Mountain House"Lots of curiosities, good beer and good food."