Resensies van Ottosdal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ottosdal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 2.67 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
Christine C. - 28th January 2020
staying in Ottosdal
Was daar vir die draf en trap 2020. Het dit baie geniet. Almal in die gemeenskap doen soveel moeite. Andersins is Ottosdal ongelukkig baie klein met byna geen winkels of vermaak nie.
Charles J. - 27th January 2020
staying in Ottosdal
If it wasn't for the Ottosdal Draf en Trap, I don't believe there is much for a tourist in Ottosdal.
Veronica B. - 2nd March 2016
staying in Ottosdal
'n Boere gemeenskap wat voluit leef.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za