Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (248)
Arniston (82)
Bettysbaai (105)
Bonnievale (9)
Botrivier (9)
Bredasdorp (37)
Caledon (27)
Elgin (20)
Elim (2)
Fisherhaven (9)
Gansbaai (171)
Genadendal (1)
Grabouw (24)
Greyton (39)
Hermanus (515)
Infanta (3)
Kleinmond (77)
L'Agulhas (50)
Malgas (18)
Napier (18)
Onrus (69)
Pearly Beach (36)
Riviersonderend (5)
Stanford (53)
Struisbaai (240)
Suiderstrand (14)
Suurbraak (5)
Swellendam (77)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (50)
Witsand (66)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1823)
B&Bs (81)
Wildsplase (22)
Hotelle (20)
Gastehuise (181)
Selfsorg-eenhede (1519)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 4962 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 4962 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Greyton, Overberg

The Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis en 2 ateljeewoonstelle in Greyton. Dié hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan- leefarea en -kombuis. Daar is 3 kamers met koninggrootte-...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Struisbaai, Overberg

Trinacria is 'n bekoorlike grasdak-kothuis in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste in die hoofkothuis en slaapplek vir 2 gaste in 'n aparte gastekothuis. Die hoofkothuis het '...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Swellendam, Overberg

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages is in die historiese dorp Swellendam geleë. Dit is die derde-oudste dorp in Suid-Afrika en is ideaal vir 'n vakansie, wittebrood of sakereis. Die verblyf beskik oor 2 kothuise ...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
B&B in Swellendam, Overberg

Gaikou Lodge is aan die voorheuwels van die Langeberge geleë en deur pragtige berglandskappe, 'n rivier en 'n woud omring. Die lodge bied B&B-verblyf en konferensiegeriewe op 'n 16 ha-perseel wat privaat besit word...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pringlebaai, Overberg

Sandy Bottoms Cottage is 'n lieflike kothuis vir 5 gaste in Pringlebaai, net 700 m van die hoofstrand af. Die dubbelverdiepingkothuis is in 'n lieflike tuin geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ho...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Overberg

Hermanus Beach Club 65 is 'n woonstel op die grondvloer met slaapplek vir 4 gaste. Dit is net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort-oor-bad deel. Die ...

Vanaf
R1 112
per nag, vir 2 mense
Hotel in Swellendam, Overberg

Rotterdam Boutique Hotel is op een van die oudste plase in Swellendam geleë en dateer uit 1794. Dit was die Grand Prix-renjaer, wyle Ian Fraser Jones, se tuiste en word steeds deur die familie besit. Dié plaas de...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in L'Agulhas, Overberg

Kani Traki Beach Cottage is in L'Aghulas naby die mees suidelike kusdorpie in Afrika. Die kothuis is sowat 50 m vanaf die see en daar is 'n paadjie wat jou verby die vuurtoring na die mees suidelike punt in Afrika n...

Voorkeurvennoot
15% af Naweke!
VanafR1 220
R1 037
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

Aan de Eike Guest House is in Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika, met talle besienswaardighede. Swellendam spog met meer as 50 nasionale monumente en die grootste youngbessie-streek in die wêreld Di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Swellendam, Overberg

Elianthe's Gastehuis bied 10 en suite-kamers in 'n 180 jaar oue Victoriaanse huis in die hartjie van Swellendam. Ons bied verblyf wat geskik is vir sakereisigers of diegene op soek na 'n kort wegbreek. Verblyf is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Overberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za