Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.
"Ons het baie lekker in Kleinmond gekuier. Dis 'n baie mooi en rustige kusdorpie, naby aan heelwat besienswaardighede in die omgewing, en met alle geriewe wat nodig is vir inwoners en besoekers."
"Nie baie om te doen nie, maar 'n rustige wegbreek. Pikkewyn- en krokodiltoere naby. Haaikyk-boottoere net langsaan by Kleinbaai, maar bietjie duur. Eileen' s Restaurant is 'n moet om te besoek. Seekos platter vir 2 neem net 20 minute en is baie lekker. Hermanus nie te ver daarvan nie."
"Nie 'n vreeslike aantreklike dorpie nie. Die ligtoring en Point of Africa is wel 'n besoek werd. Winkels was uitermatig duur en restaurante by die hawe kan gerus hulle diens opskerp."
"Sandbaai feels quieter and more rural than Hermanus. I love the art scene in Hermanus."
"Pragtige kusdorpie, en om wakker te skrik met geluid van branders, asook die uitsig is asemrowend. Kalmerende atmosfeer."
"There is a lot to do in the area. A weekend is actually too short. You need at least 3-4 nights there."
"Incredible town, offering much regarding nature, art and cuisine. Thank goodness that we could go out and away from our accommodation."
"Amazing, especially in whale season and very peaceful! Loved our short holiday away from the city hussle and bussle."
"So naby die Kaapse Metropool. Feitlik oneindige geleenthede om die see, fauna en flora te geniet, beleef en verken."