Verified Reviews

Panorama Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route

Rated 4.5 out of 5 based on 1589 reviews.

West Acres, Panorama Route

An Exclusive Guest House too

"Very central to all destinations around Mbombela (Nelspruit)."

Graskop, Panorama Route

Mogodi Lodge

"Graskop is ok. As jy nie opwinding soek nie. "

Graskop, Panorama Route

Thaba Tsweni Lodge

"Graskop self is 'n dorpie naby aan ons harte veral vir die asemrowende natuurskoon rondom die dorpie. Dit was vir ons opmerklik dat jy GEEN bedelaars in en om Graskop aangetref het nie wat al klaar vir ons 'n GROOT pluspunt was - elke ou werk vir sy inkomste al is die bydrae baie klein. Ons het Harry's se pannekoeke daagliks geniet, ons het Abe se gasvryheid by die Glass House baie waardeer en die kos voorwaar uit die boonste rakke. Die big swing is vir ons ook n groot aantrekkingskrag en ons gaan jaarliks terug net om te kyk hoe die manhaftiges spring. Die dorpie is besonders skoon vir al in aggenome met al die toeriste wat daar daagliks deur beweeg. Ons waardeer die verkoopspunte wat gebou is by die verskeie toeriste aantrekkingspunte dit kom baie netjies voor en is 'n lus vir die oog. Ons hoop dat die toeristeraad ook so iets sal doen by Pelgrimsrus wat op die oomblik 'n seer oog is maar kultuur is wat naby aan elke Suid-Afrikaner se hart lê! Die kos in die Royal Hotel is nogsteeds van uitstaande gehalte en ondanks die plakkershutte wat as verkooppunte staan het ons Pelgrimsrus op 'n manier geniet net jammer vir die onooglike stalletjies! THABA TSWENI LODGE sal ons enige dag aanbeveel en onsself sal ook in die toekoms van die Lodge gebruik maak. Graskop sien ons beslis weer in die nabye toekoms!"

Graskop, Panorama Route

Panorama Chalets

"Graskop is by verre die beste dorp t.o.v. ligging. Baie sentraal en selfs naby Krugerwildtuin. Ek sal beslis weer daar gaan oorbly."

Graskop, Panorama Route

Havana Nights

"Beautiful place for a vacation!"

Graskop, Panorama Route

Panorama Chalets

"Graskop is 'n baie interessante plek en ons was al baie daar gewees. Die beste restaurant is die glas rondawel, nie seker oor die naam nie, maar die kos is ongelooflik lekker!"

West Acres, Panorama Route

Dome Home Accommodation

"West Acres is 'n voorstedelike gebied. "

Sabie, Panorama Route

Sabie Star Chalets

"Sal sowaar weer en weer en weer in Sabie gaan kuier. Dis net die paaie wat aandag benodig."

Graskop, Panorama Route

Wild Forest Inn

"Baie jammer dat daar nou orals geld gevra word by die watervalle."

Kaapsehoop, Panorama Route

Angels Mist Guest House

"Cute little village in a beautiful setting. Would go back."

Sonheuwel, Panorama Route

Ingwe Guesthouse

"Mooi, netjiese en skoon buurt."

Sabie, Panorama Route

Dublin Guest Lodge

"Het daar skoolgegaan daarom het Sabie 'n spesiale plekkie in my hart."

Graskop, Panorama Route

Monia

"Graskop is a very beautiful area, not far from all the Mpumalanga attractions."

Graskop, Panorama Route

Blue Swallow Chalets

"Graskop is a nice place to be and experience the beauty of nature especially God's window, Mac Mac falls, Three Rondavels, Berlin Falls, Bourkes luck pot holes etc. And the weather is so amazing!"

Graskop, Panorama Route

Beausa Chalets

"Volgende keer sal dit lekker wees as die omgewing nie heeltemaal toe is van die mis nie, maar... ons mag seker nie kla nie want die omgewing was vreeslik droog en hulle het die reën nodig!"

Sabie, Panorama Route

Sabie River Camp

"Amazing. Sal Sabie definitief weer besoek."

West Acres, Panorama Route

35 Kelkiewyn B&B

"Goed en baie sentraal vanwaar ons moes wees."

Sabie, Panorama Route

Merry Pebbles Resort

"Lovely town, the best kept secret."

Graskop, Panorama Route

Panorama Chalets

"Graskop is a great place and close to many natural wonders."

West Acres, Panorama Route

35 Kelkiewyn B&B

"It is close to the mall and the casino which is great to keep the children busy."

White River Country Estate, Panorama Route

Pinehurst Place

"Hekwagte uiters bekwaam en hulpvaardig."

West Acres, Panorama Route

Tarentaal Oorslaap

"Ons het dit baie geniet!"

Sabie, Panorama Route

Sabie River Camp

"Baie goeie omgewing. Naby aan alles."

Graskop, Panorama Route

Blue Swallow Chalets

"Central point close to a lot of attractions. Friendly place and very clean."

Graskop, Panorama Route

Mogodi Lodge

"Ideaal geleë om al die besienswaardighede maklik te besoek."

Page
Page 50 - Showing 1471 to 1500
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers